Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watch

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Feb 2025 tot 12 Jun 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eckloniastraat 26, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Whale Watch is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Brittaniabaai, St. Helenabaai in die Weskus. Dit huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die strand.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n see-uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n panoramiese see-uitsig, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe en buitemeubels. Veilige parkeerplek word voorsien die gaste het direkte toegang tot die strand. Die huis is naby plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois H
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal weer kom. Baie lekker, alles werk, mooi uitsig, alles silwerskoon.
Feb 2025
Kobus G
Saam met vriende
5.0
All the board games and puzzles kept us entertained. And the kayaks! We really enjoyed our stay at Whale Watch. Stunning views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Daniel R
Gesin met tieners
5.0
Lieflike huis op die strand. Baie lekker tyd gehad saam met my gesin en die kalmte van die see was kos vir die siel.
Sep 2024
Neil M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Wonderful. The house exceeded our expectations. The host was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jaco N
Saam met vriende
4.8
Breek weg met legkaarte en wonderlike uitsig. Perfekte ligging, ruim huis, perfekte vakansie, lekker rus. Die kano's was 'n aangename verrassing.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Eckloniastraat 26, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Watch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eckloniastraat 26, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4725dbc99718e926094b75a36432b2f8b89d8c7d9a9654ce142cff632f6d1c199c95e8f1a3cf6f4b28aaf3b33ae6fbc7605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 26 Ecklonia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7180011 17.940337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang