Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watchers Inn

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Marlene M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

'n Lekker wegbreek, mooiste uitsig. Alles wat nodig is. Baie aangename verblyf, goed ontvang - vriendelike en doeltreffende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm & Jackie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker om so naby aan die strand in so vreedsame omgewing te kon bly. Ons kon afstap strand toe en die son en see geniet sonder om bekommerd te wees oor ons besittings by die woonstel - die gemoedsrus was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tofiek A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Was too short - beautiful place. Whale Watchers Inn, I personally think is overpriced they can do better in that aspect but as for the stay there place is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Friedo H
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2022

Needs an upgrade and an aircon/pedastal fan. Urgently needs a lick of paint and an upgrade. Tacky bathroom and shower door, fridge could be made to look more decent from outside. Dining table chair cushions were dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Idris I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

'n Vars briesie. Watter aangename plekkie naby die see en naby alles sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek kort. Ek en my vrou het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annerie Kotze &
Whale Watchers Inn
Goeie middag, Baie dankie vir u bemoediginde terugvoering van u tyd by Whale Watchers Inn. 'n Woord van bemoediging spoor ons aan om aan te hou om ons beste diens te gee. Baie dankie.

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Dit was baie aangenaam en lekker. Hulle was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annerie Kotze &
Whale Watchers Inn
Goeie dag, Baie dankie vir u bemoedigingde terugvoer. Dit beteken so baie vir ons en ons werkers as ons gaste tevrede is met die diens wat Whale Watchers Inn aanbied. Dit spoor ons aan om ons beste te gee.

Etienne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Goed, maar nie fantasties nie. Clair was 'n wonderlike en hulpvaardige gasvrou. Met slegte vakansieweer was die eenheid net te beknop vir ons gesin van 4 (volwasse kinders). Alhoewel die eenheid en beddegoed netjies en skoon was, kan ons sien dat die kompleks as 'n geheel bietjie aandag en opknappingswerk benodig (alhoewel ek verstaan hoekom Clair en haar man nie nou derduisende rande wil spandeer nie). Die WiFi (belangriker as vakansieweer sleg is) was wisselvallig swak en onvoldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Dit was baie lekker. Die akkommodasie was netjies en pragtig. Feitlik by die see en die Anchorage restaurant. Baie rustige omgewing met baie stapgeleenthede .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Not bad okay for the purpose. Great location and area! Good holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Goed ingerig en lekker naby aan die strand en 'n plaaslike restaurant. Gasvrye diens, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annerie Kotze &
Whale Watchers Inn
Goeie dag Anton, Baie dankie vir u bemoedigingde terugvoer. Ons is so bly dat u u oornag verblyf geniet het. Dit is altyd so bemoediging vir ons as gaste hul tyd by Whale Watchers Inn geniet. Lekker week!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annerie Kotze & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZTZmMTE1LTc4ODQtNGE2NS05ZjZjLTAzNjI1NmZiMzNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 6 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394410235799 20.855442964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang