Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watchers Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annerie Kotze & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 65 resensies vir Whale Watchers Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marlene M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

'n Lekker wegbreek, mooiste uitsig. Alles wat nodig is.

Baie aangename verblyf, goed ontvang - vriendelike en doeltreffende diens.

Wilhelm & Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm & Jackie B

Lekker om so naby aan die strand in so vreedsame omgewing te kon bly.

Ons kon afstap strand toe en die son en see geniet sonder om bekommerd te wees oor ons besittings by die woonstel - die gemoedsrus was welkom.

Tofiek A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tofiek A

Was too short - beautiful place.

Whale Watchers Inn, I personally think is overpriced they can do better in that aspect but as for the stay there place is very nice.

Friedo H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Friedo H

Needs an upgrade and an aircon/pedastal fan.

Urgently needs a lick of paint and an upgrade. Tacky bathroom and shower door, fridge could be made to look more decent from outside. Dining table chair cushions were dirty.

Idris I - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idris I

'n Vars briesie.

Watter aangename plekkie naby die see en naby alles sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek kort. Ek en my vrou het ons baie geniet.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie vir u bemoediginde terugvoering van u tyd by Whale Watchers Inn.
'n Woord van bemoediging spoor ons aan om aan te hou om ons beste diens te gee. Baie dankie.

Whale Watchers Inn
Riaan D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Dit was baie aangenaam en lekker.

Hulle was baie behulpsaam.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir u bemoedigingde terugvoer. Dit beteken so baie vir ons en ons werkers as ons gaste tevrede is met die diens wat Whale Watchers Inn aanbied. Dit spoor ons aan om ons beste te gee.

Whale Watchers Inn
Etienne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne S

Goed, maar nie fantasties nie.

Clair was 'n wonderlike en hulpvaardige gasvrou. Met slegte vakansieweer was die eenheid net te beknop vir ons gesin van 4 (volwasse kinders). Alhoewel die eenheid en beddegoed netjies en skoon was, kan ons sien dat die kompleks as 'n geheel bietjie aandag en opknappingswerk benodig (alhoewel ek verstaan hoekom Clair en haar man nie nou derduisende rande wil spandeer nie). Die WiFi (belangriker as vakansieweer sleg is) was wisselvallig swak en onvoldoende.

Gert S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Dit was baie lekker. Die akkommodasie was netjies en pragtig.

Feitlik by die see en die Anchorage restaurant. Baie rustige omgewing met baie stapgeleenthede .

Adrian T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian T

Not bad okay for the purpose.

Great location and area! Good holiday destination.

Anton B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Goed ingerig en lekker naby aan die strand en 'n plaaslike restaurant.

Gasvrye diens, heerlike ontbyt.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Goeie dag Anton,

Baie dankie vir u bemoedigingde terugvoer. Ons is so bly dat u u oornag verblyf geniet het. Dit is altyd so bemoediging vir ons as gaste hul tyd by Whale Watchers Inn geniet.
Lekker week!

Whale Watchers Inn
Chris B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Dit was die lekkerste naweek wat ek nog beleef het in 'n lang tyd.

Dit was 'n fantastiese naweek. Met ons aankoms was ons vriendelik begroet deur die gasvrou en geneem na "Mom's Place" wat heerlik toegerus was met als wat 'n mens by jou eie huis het. Jy voel so tuis daar en ons sal beslis weer soontoe gaan.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoering wat so positief was. Ons is so bly dat u die naweek geniet het en u terugvoeriging is so bemoediging vir ons.

Vriendelike groete,

Whale Watchers Inn
Seun V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seun V

Baie geniet.

Ontvangs en verblyf was uitstekend. Hulle sal net moet kyk na sein opvangs, geen sein gehad die naweek nie.

Nelius B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelius B

Neat.

Excellent location, clean and tidy, honest helpful people.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Good day,
Thank you for your positive review. It is such an encouragement for our staff and ourselves to continue to try and give our best for our guests. Your review is much appreciated.
Kind regards

Whale Watchers Inn
Joshua A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua A

Warm host, great place but few things need attention.

We spent 2 nights at whale watchers. Cannot fault the location, the host and value for money. However, a few things in the self catering room need attention such as the shower door and the stove. A bit of attention and refurbishment could turn the place into a 4 star establishment.

Leon P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P

Nice place to stay for a couple of days - will go there again.

See stars.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Good day Leon,

Thank you for your encouraging review. We do try to give our best to make our guests' stay comfortable so a word of encouragement to ourselves and our staff are greatly appreciated.

Kind regards,
Clair

Whale Watchers Inn
Daleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen B

Baie aangenaam.

Alles aangenaam. Geen probleme. Sou nader aan see verkies het.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie dat u by ons oornag geslaap het en dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u tevrede was met u verblyf, dit beteken so baie vir ons en ons huishoudster.
Vriendelik groete.

Whale Watchers Inn
Frik S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Frik S

Lekker gebly, maar duur vir wat jy kry.

Baie vriendelik ontvang, badkamer kort opgradering, televisie nie gewerk.

Neville S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Neville S

A comfortable overnight stay in Witsand.

We were a bit disappointed about breakfast not being available on Christmas morning, but understood the reasons.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Thank you for having stayed at Whale Watchers Inn for the night of 24 December. Christmas day is the one day we give all our staff off so that they can enjoy Christmas with their families. We do apologize for your disappointment.

Whale Watchers Inn
Deneill S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deneill S

Whale Watchers is very quiet and clean. The tranquil beach setting and relaxed beach atmosphere is good for a short break or a long holiday.

See stars.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is so bly dat u u tyd by Whale Watchers Inn geniet het. Dit beteken vir ons so baie om te weet dat ons gaste gelukkig is met wat ons aanbied.

Vriendelike groete,

Whale Watchers Inn
Frances G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances G

Eienaars doen werklik moeite om gaste te akkommodeer.

Selfoonopvangs baie swak.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Goeie dag!

Dankie vir u positiewe terugvoor. Ons is so bly dat u u tyd by ons geniet het en dat u tevrede was met die wat ons aanbied, dit bemoedig ons en ons werkers om alles in ons vemoë te doen om ons gaste tevrede te stel.

Vriendelike groete,

Whale Watchers Inn
May-mari V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
May-mari V

Het heerlik gebly en alles gehad wat nodig was.

Ons het heerlik gebly by Whale Watcher's Inn. Die verblyf was netjies, en het oor alles beskik wat ons nodig gehad het.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Petro U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro U

Goeie ligging en veilig met vriendelike personeel.

Ons het regtig as familie van 7 volwassenes en 2 klein kindertjies baie lekker gekuier en vir 8 nagte oorgebly. Whale watchers Inn se ligging is ideaal vir gesinne met kinders, want die see is net oor die pad. Dit is veilige verblyf en deure hoef nie gesluit te word nie. Die eienaars en skoonmaakpersoneel is vriendelik. Dinge wat aandag moet kry is Big Cob se kroegstoele en stortdeur. Die WiFi ontvangs is nie 100% nie, maar het by tye goed gewerk.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jennifer P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jennifer P

Uiters teleurgestel in verblyf.

Alhoewel die ontvangs vriendelik was, was ek teleurgestel in die verblyf. Die kamer was as 'n see-uitsig bespreek wat nie korrek is nie. Die matras was baie pap en die matte het vuil voorgekom. Ons kon nie vinnig genoeg hier vertrek nie.

Yolanda B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Baie aangename ervaring.

Pragtige plek en vriendelike personeel. Veilig, netjies en goeie waarde vir geld.

Charl B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Fantasties.

Vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt is amazing!

Pieter B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, dankie vir al die moeite, kon die walvisse reg van die balkon af sien.

Johan F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

My verblyf daar was vol heimwee, en is verder perfek deur die wonderlike diens!

My verblyf daar was om my pa weer te laat ervaar die tyd toe ons nog daar permanent gebly het. Dit is nog meer wonderlik gemaak deur die besonderse diens!

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie vir u bemoediging. Ons waardeer u positiewe terugvoering wat vir ons aanspoor om ons beste te doen om te verseker dat ons gaste hul tyd by Whale Watchers In geniet.
Vriendelike groete,

Whale Watchers Inn
Jennifer B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B

Pragtige tuin en baie rustig.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie netjies en rustig. Loopafstand van die see af. Tuin is baie mooi en daar is baie voëls.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie vir u woorde van bemoediging. Dit beteken so baie vir ons. Ons is bly dat u die tyd by ons geniet het.

Groete
Whale Watchers Inn.

Whale Watchers Inn
Ella D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ella D

Te duur vir wat jy kry.

Die verblyf was netjies en skoon, maar dit was taamlik oud-modies. Ontbyt is ekstra en DStv is ook uitgesluit behalwe as jy jou eie kaart saambring. Ons het by talle gastehuise van dieselfde prysklas oorgebly die afgelope vakansie, waar ontbyt en volle DStv by die prys ingesluit was. Daar was ook 'n notatjie in die badkamer opgeplak wat die gaste waarsku om nie die linne vuil te maak nie, anders gaan dit ook by jou rekening gevoeg word. Ek het nie daarvan gehou nie. Parkering is in die straat buite die gastehuis.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Beste Elsabe,

Dankie vir u terugvoering. Ons is jammer om te sien dat die verblyf by Whale Watchers Inn nie na wense was nie.

Ongelukkig is oudhede nie almal se smaak nie. Al ons kamers het 'n dekodeerder met kaart wat die die hotel pakket van DStv kanale bied. Ons was onbewus daarvan dat u 'n probleem met die DStv gehad het en sou u graag wou help hoe om enige foute daarmee reg te stel tydens u verblyf.

Die parkering is voor, op die eiendom van die gastehuis. Dit is ook elders in Witsand die geval.

Ons het wit katoen "percale" bedlinne op al ons beddens en ons probeer om alles mooi skoon en netjies vir ons gaste te hê, maar ons het 'n paar gevalle verlede jaar gehad waar nuwe lakens en kussingslope verniel was deur haarkleursel en as gevolg daarvan het ons die kennisgewing opgesit. Jammer dat u aanstoot geneem het, dit was glad nie ons bedoeling nie.

Whale Watchers Inn
Suretha J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Suretha J

Daar is 'n wesenlike verskil tussen 3-ster-verblyf hier en 3-ster-verblyf elders.

Plek kort baie ernstige onderhoud. Die matrasse moet onmiddellik vervang word. Geen waterdruk nie. Om te stort gaan jy óf verbrand, óf verkluim. Personeel bars kamer binne sonder om te klop, baie onaangenaam. Was so moedeloos met die plek, ons het 'n dag vroeër gery. Parkering totale nagmerrie, te min spasie vir groot voertuie.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Whale Watchers Inn is inspected annually (last inspection October 2016) and graded by the Tourism Grading Council of South Africa who has awarded us a 3-star status for the past 18 years.

We are aware that Whale Watchers Inn is furnished with antique furniture and people's taste in decor do differ.

With reference to the water pressure problem, we have very strong water pressure throughout the guesthouse as we are situated at the lowest point of Witsand and water pressure has never been a problem. In fact, we have had guests remark on how strong the pressure is and we have experienced problems with geyser pipes not being able to handle the pressure.

All our beds have top of the range Rest Assured mattresses and all mattresses are inspected by the grading council.

I have taken note of the complaint about our staff walking into rooms without knocking. Our housekeeper is very professional and if this did accidently happen once I can assure you that it was purely accidental and I apologise for that.

The guesthouse has standard parking bays for all vehicles. If the guests felt there was a problem parking and had mentioned it to us, we would have shown them that we have extra parking at the back of the guesthouse where all the big boats and towing vehicles are parked.

We are on the premises 24/7 and would appreciate it if guests would communicate any problems they might have at the beginning of their stay, to ensure that they have a comfortable and enjoyable stay.

Regards,
Clair Pienaar
Whale Watchers Inn - Witsand

Whale Watchers Inn
Hennie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Great!

Dit was 'n baie baie aangename verblyf en gasvryheid onverbeterlik!

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie vir u bemoedigingde woorde, ons waardeer dit. Ons wens u en u gesin alle voorspoed vir 2017. Groete, Johnny & Clair.

Whale Watchers Inn
Jd J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd J

Uitstekende gastehuis

Dit was 'n uitstekende verblyf en naweek. Die gasvryheid 100% en dan nog die ontbyt uit die boonste gestoeltes. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel en dankie vir LekkeSlaap vir julle puik diens. Waardeer dit baie.

Deconinck Aimé B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deconinck Aimé B

Natuurverblijf.

Mooi verblijf in natuur. Stevig ontbijt, zeer vriendelijke ontvangst!

Rudu D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudu D

Dit was baie lekker en die diens uitstekend.

Niks is vir hulle te veel moeite nie. Ons het dit voorwaar geniet. Die eienaar is selfs bereid om aandete besprekings vir haar gaste te maak. En die ontbyt is ongelooflike waarde vir geld. Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie vir u bemoediging. Dit beteken vir ons so baie, Groete.

Whale Watchers Inn
Edwin A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin A

Skoon, netjies, lekker geslaap. Alles wat nodig is in die kombuis. Plek vir net een tas.

Baie gasvry. Ons het 'n tuinwoonstel bespreek en Clair was baie gaaf en ons "ge-upgrade" na 'n seefront woonstel. Daar was net 2 gaste daar toe ons daar was. Woonstel bietjie beknop met die 2 beddens in die leefarea. Negatief vir my was net plek vir een tas om op te staan. As jy 2 kinders het weet ek nie waar jy al die klere gaan sit nie.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie dat u by ons gebly het en vir u terugvoering. Ons neem kennis van u voorstellings en sal werk daarvan maak. Die tweede bank waarop 'n tas kan staan was reeds by die stoffeerdery waar dit nuut oorgetrek word.

Whale Watchers Inn
Johannes L V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes L V

Heerlike verblyf in puik gastehuis wat pragtig geleë is.

Gasvrou het ons met 'n heerlike koppie tee en koffie ontvang. Kamer was ruim met pragtige uitsig. Ruim, netjiese badkamer. Puik waarde vir geld.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie vir u bemoediging, dit beteken vir ons so baie.
Groete,

Whale Watchers Inn
Stephan F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan F

Baie aangenaam, tuis gevoel, en gemaklik.

Whale Watchers Inn het 'n baie gemaklike huisgevoel. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en ons het ons verblyf daar geniet.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie dat u by ons gebly het en vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer u bemoedigingde woorde wat vir ons aanspoor om te sorg dat ons die beste wat ons kan vir ons gaste te doen.
Baie dankie.

Whale Watchers Inn
Louis M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louis M

Voertuie staan in die straat en die kamers is nie baie skoon nie.

Die mat is blykbaar lanklaas behoorlik gestofsuig. Die badkamervenster maak oop bokant 'n buitenste area waarvandaan daar 'n vreeslike stank kom. Die badkamer se "extractor fan" raas verskriklik.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Ons is geskok en teleurgesteld om Mnr Murray se aanmerkings te lees, veral nadat hy aan ons huishoudster gesê het dat hulle gelukkig met die akkommodasie was. In antwoord op die klagtes wil ek noem dat:
1. Die parkering is op die eiendom van die gastehuis. In die 20 jaar wat ons die gastehuis bedryf is dit die eerste klag wat ons hieroor gekry het.
2. Ons matte word elke week met 'n Kirby stofsuier skoon gemaak, ongeag of daar vorige mense in die kamers was of nie
3. Alle suigwaaiers maak 'n geluid. Daar is 'n skakelaar wat afgeskakel kan word of miskien net die deur van die badkamer toe maak.

Whale Watchers Inn
Gideon B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Dit was absoluut wonderlik. Die eienaar en sy vrou is die vriendelikste en mees behulpsame mense wat ek en my vrou op ons reis ontmoet het. Alles netjies en beslis waarde vir geld.

Met ons aankoms by die Whale Watchers Inn is ons hartlik deur Clair ontvang. Ons was verras met koffie en beskuit. Parkering was reg voor ons kamer en die kamer was perfek. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Ons braai-area was baie privaat en ons het ure daar vertoef. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Die hoofstrand was 5 minute se stap vanaf die kamer en daar is fantastiese plekke om te hengel in die rivier. Vroeg saans het Clair vir ons warm water sakke gebring. Hier het ons wonderlike diens ontvang. As jy dienslewering wil hê, besoek die Whale Watchers Inn by Witsand.

Whale Watchers Inn se terugvoer

Baie dankie Gideon vir die woorde van bemoediging, ons waardeer dit. Ons is so bly u het die tyd by ons geniet. Groete, Johnny

Whale Watchers Inn
Kotie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Jammer dit was so kort!

Ons het vreeslik lekker by Whale Watchers Inn gebly... Ons was eintlik spyt dat ons nie vir nog 'n paar aande bespreek het nie!

Corlia S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Aangename verblyf!

Ons het in die tuin-eenheid agter die hoofkompleks gebly. Die eenheid was lekker privaat. Eenheid was netjies en skoon. Kombuis was goed toegerus en alles het goed gewerk. Personeel baie gasvry. Parkering was gerieflik en naby aan die eenheid.

Anna S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was beslis goeie waarde vir geld. Sal dit vir enigiemand sterk aanbeveel.

M M V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
M M V

We enjoyed our stay very much.

Perfect location. Helpful host, comfortable situation.

Skillie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Skillie D

Baie lekker rustige plek.

Gasvry mense laat jou tuis voel.

Philip V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

'n Paar dae in Witsand saam met my gesin.

Uitstekende ligging, baie skoon en netjies, baie vriendelike gashere en lekker ontbyt. Sal weer besoek. WiFi sein se sterkte en spoed kan verbeter word.

Paul M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M

We would definitely come again

The room is large and well appointed, we would definitely come again.

Marié S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié S

Wonderlik!

Dit was uitstekend, hul het soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer. Hul is wonderlike mense!

Christie M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie M

Highly recommended.

An outstanding experience despite all the rain.

Andre B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Skoon, gasvry en ontbyt was baie goed.

Whale Watchers het heeltemal aan ons vereistes voldoen.

Cj K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj K

Great place, friendly owner, excellent area!

Prima plek om de omgeving te verkennen en in de juiste periode de plaats om walvissen te zien.

Karin V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Gasvryheid, diensbaarheid, huislikheid.

Vir totale huislikheid, vriendelike en spontane diensbaarheid, heerlike warm ontbyt, vars beddegoed en die see op jou drumpel, is Whale Watchers Inn die ideale bestemming vir 'n vakansie by die see.

Brian C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian C

We thoroughly enjoyed our stay

We enjoyed the stay and Johnny & Clair were great hosts.

Dick Van Bennekom N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dick Van Bennekom N

Nice small local town!

This a nice, small local town where you normally, when it is not too windy, see the whales! Only one restaurant and it was simple but good. Room was nice, clean and comfortable with a lovely couple who own and run their Bed and Breakfast!

Anra V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anra V

Verblyf van twee aande met ontbyt!

Dit was heerlik en 'n baie positiewe ervaring!

Louis C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis C

Gerieflik.

Uitstekende ontbyt en ligging fantasties. Geriewe kan vernuwe word, maar sal nogtans altyd aanbeveel. Vriendelike diens en aangename ervaring in totaal.

Sheryl H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheryl H

Pleasant with the most awesome breakfast.

We booked the garden flat and it was not suitable for an family of 5 adults. Very small with only one bathroom off the bedroom. The beds in the lounge NOT suitable for adults (especially the double bed.)

Arie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arie M

Aangenaam en gasvry met skoon geriewe.

'n Lekker ruim kamer. Mooi see-uitsig. Lekker ontbyt. Skoon en netjies.

Andre G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Carlo L - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo L

Very pleasant stay. Hostess service was excellent.

One of the best B/B I have ever stayed in.

Liesl L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl L

Die perfekte verblyf vir 'n naweek weg.

'n Heerlike ruim kamer vir 'n gesin van vier, maar met geen see- of tuin-uitsig uit die spesifieke wooneenheid sal dit bietjie benoud raak vir 'n kuier langer as 'n naweek. Die ontbyt was heerlik, maar bietjie aan die duur kant, veral wanneer kinders net twee items op die spyskaart bestel en steeds R60 betaal.

Ian R - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian R

Great place.

Excellent value for money, with great hosts. Modern, well maintained property in a good position.

Ina G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Eenvoudige, gemaklike en sentrale verblyf waarvandaan Witsand verken kan word.

Plattelandse gasvryheid uit die boonste rakke. Ons is met ons aankoms met 'n heerlike vars koppie koffie verwelkom en kon ons dadelik tuismaak in ons netjiese maar eenvoudige kamer. Ons gasvrou was baie behulpsaam met inligting oor wat om te doen en sien in die omgewing. Op haar aanbeveling het ons aandete by die strandkafee genuttig - dit was 'n lekker verrassing om sulke goeie seekos daar raak te loop. Mens voel heeltemal veilig om die kort entjie na die strand te loop. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke - ons was eintlik jammer ons het nie nog 'n nag daar spandeer nie.

Alex W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W

Excellent value with good and very friendly professional service

Thank you for a excellent stay. The facilities are fantastic, and the host Clare, was professional, friendly and looked after us very well. A good destination to go to.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZTZmMTE1LTc4ODQtNGE2NS05ZjZjLTAzNjI1NmZiMzNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 6 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394410235799 20.855442964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang