Whale Watchers Inn
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whale Watchers Inn is 'n gastehuis geleë in een van Suid-Afrika se mooiste en ongerepte kusoorde, Witsand in die Wes-Kaap, Suid-Afrika - met 'n uitsig oor die manjifieke San Sebastianbaai. Die herberg is ± 100 meter vanaf die strand geleë en is stapafstand van die monding van die Breederivier af.
Alle standaardkamers is en suite met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond met die nodige breekware en eetgerei plus DStv met 'n slimkaart en gratis WiFi. Selfsorgkamers het slaapplek vir tot 4 mense. Ten volle toegerus en gediens elke oggend.
Witsand het een van die grootste versamelings van die Southern Right Whales gedurende die walvisseisoen wat van Junie tot einde November is. Whale Watchers Inn is direk voor die strand geleë en jy kan die walvisse vanaf die gerief van die balkon of jou see-front akkommodasie dophou.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Annerie Kotze & Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Watchers Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang