Whaleback Selfsorg Midde-dorp
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nathaniel Maxuilili-straat 18, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 680 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Whaleback Selfsorg Midde-dorp is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 mense in Swakopmund.
Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 2 driekwartbeddens asook 'n plafonwaaier. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n enkelbed. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien asook 'n vrystaande waaier.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
Die woonstel maak oop op 'n buitebraai-area en die eenheid word een keer per week skoongemaak. Bykomende diens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die woonstel het ook 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Veilige parkeerplek word voorsien by die Katolieke Kerk oorkant die pad, wat ook 24 uur-sekuriteit het.
Whaleback Selfsorg Midde-dorp is 700 m vanaf die strand en die Swakopmund Museum, asook verskeie restaurante geleë. Swakopmund bied verskeie doendinge soos duin-, skilderagtige fiets- en vierwielmotorfietstoere, sandplankry, kajakvaart, visvang, perdry, en meer. Gaste kan die Nasionale Mariene Akwarium, of die Swakopmund Hotel en Vermaaksentrum besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nathaniel Maxuilili-straat 18, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nathaniel Maxuilili-straat 18, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang