Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whaleback Selfsorg Myl 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Birney M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die see is altyd lekker, maak nie saak of dit koud is nie. Pragtige plekkie, netjies, diens was puik, en die uitsig, om vir te sterf! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Everything you need for a quick little getaway. The only thing, we kept hitting our heads on the bookshelf by the couch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Thank you so much for the review Rachel. I'm really glad to hear you enjoyed your stay, and I'm terribly sorry about the bookshelf! I hope we'll have the pleasure of hosting you again in future.

Stan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Netjiese velige verblyf naby die see. Baie goed toegeruste en verbruiksvriendelike huis. Die ekstra goedjies soos 'n sjokolade en 'n bottel wyn is 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mp S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Puik verblyf. Whaleback was die gerieflikste, netjieste, skoonste, veiligste gastehuis op ons drie weke toer deur Namibië. Absoluut amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Een miljoen dankies, ons is so dankbaar om dit te hoor.

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Stil, mooi, veilige area en baie goed toegeruste eenheid. Ons het regtig baie lekker gekuier. Met aankoms was ons verbaas om te sien hoe goed die eenheid toegerus was. Die see en branders wat jy kan sien van die sitkamer af maak vir 'n besonderse ervaring. Die areas is ruim, baie kaste, en ons sal dit enige tyd aanbeveel. WiFi was goed genoeg om IT werk gedoen te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Duisend dankies Albertus. Ons hoop ons sal weer die geleentheid kry om julle te huisves in die toekoms!

Pauline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Pragtige seewoonstel met alles wat jou hart kan begeer. Whaleback Selfsorg Myl 4 het ons aangenaam verras - pragtige moderne woonstel met alles wat jy moontlik kan nodig kry vir 'n onvergeetlike vakansie. Die ekstra berderfies, soos 'n bottel koue wyn, melk, lekker koffie en goeie boeke getuig van 'n sorgsame gasvrou - baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Duisend dankies Pauline. Julle was voorwaar 'n vreugde om te akkommodeer.

Sandra W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Gevoel of dit jou eie vakansiehuis is. Alles skoon & netjies. Rerig lekker binnebraai, goeie waarde vir geld. Sal aanbeveel. Groot motorhuis om voertuig toe te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Absoluut pragtig. Sielerus, fantasties. As ek iets kan bysit sal dit 'n buitebraai of gasbraai wees dis al. Dankie vir die bederfies, dit word waardeer. Doen so voort. Man ons hou baie van die plek. Dankie vir die moeite met ons vislisensies, gasvrou is 'n engel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Duisend dankies vir jou wonderlike resensie, Fransie. Ons waardeer ook jou terugvoer oor 'n buite-braai. Dit was' n plesier om julle by ons te hê en hoop julle kan eendag weer kom kuier.

Darren H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Quietly tucked away in comfort with a glimpse of the sea. The property is located on the northern end of Swakopmund, about 5km away from where people visit the beach and the most popular restaurants and shops are, but there is a mall about 1km away where you can do some standard shopping and you can walk along the beach from there to the most popular part of town (a very pleasant 4km walk). Since it is a fair distance from the popular part of town, it is an incredibly quiet, relaxing place to spend a few hours during the day or to enjoy an indoor braai in the late afternoon/early evening. There are a lot of properties in close proximity to one another in this part of Swakopmund, but everyone seems to respect the fact that people are there to enjoy a relaxing time and are not there to party, so we barely heard our neighbours at all. We mainly just heard the sound of the ocean and people playing on the beach when we had the big doors at the front of the property wide open. The property itself is nicely spacious, elegantly kitted out, and was sparkling clean when we arrived. It is obvious that a lot of care and attention has gone into making sure that every guest feels like they are at home when they visit. We did have some noise trouble with the builders next door whilst we were there, and whilst this definitely tainted our visit, it also gave us an opportunity to experience the excellent customer service from the people that we were in communication with. Within 20 minutes or so of us contacting our hosts the bulk of the noise subsided. It still wasn't ideal, but we were impressed with the speed of the response. We very much enjoyed our stay. We will definitely be recommending this property to friends and we will definitely be looking this property up when we next need accommodation in Swakopmund.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

By verre die beste nog in Swakopmund. Waar om te begin... Lieflike oop en ruim leefarea, veilige parkering in `n tandem garage (indien jy sou verkies om met 2 voertuie te kom), silwerskoon, georganiseerd, `n verskeidenheid interessante leesstof vir die wat nie voor die televisie wil sit of oor die huise se dakke na die see wil staar, kraakvars beddegoed en kwaliteit matrasse en dan nog `n hartlike eienaar bo-op alles. Daar word gesorg vir al die klein besonderhede sodat daar regtig niks is wat jy kan kortkom nie en laat voel jou welkom en bederf sommer met die intrapslag. Daar is waarlik niks om op te verbeter nie, 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Ongelooflik baie dankie vir julle pragtige resensie, ons waardeer dit uit die hart en hoop ons sal julle weer sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 130
R 2 130 R 1 917
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 130
R 2 130 R 1 917
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish-singel 10, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9989d563cec35971318b48a30d0f41922ed2427794fa6064ea50bb6cc335d51dd5398f3be600aeebedfcd72fe85bf347433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 130 nouVanaf R1 917 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 10 Crayfish Crescent Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.62941057518 14.525724344532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang