Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalecome

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat, Eenheid 82, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Whalecome is 'n selfsorghuis in Witsand, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op die strand wil ontspan.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Die kamer het deure wat oopmaak na die patio wat met buitemeubels en ongerepte see-uitsigte ingerig is. Op die boonste vloer is daar nog 'n leefarea wat ingerig is met 'n enkelslaapbank vir 'n bykomende gas en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot die strand via 'n houtpaadjie, 'n omskakelaar vir kragonderbrekings, 'n enkelmotorhuis met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, en parkeerplek vir drie voertuie. Hierdie eiendom is naby winkels en restaurante en die hoofstrand in Witsand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Tuna-straat, Eenheid 82, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat, Eenheid 82, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0e8f000abc58862ff3e1e239114c313affaa4c5e322df5a0ee1f4421555e1ed84c4166f10264224195f620330359a1f335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) Tuna Street Unit 82 Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.392519217046 20.862074324212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang