Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fun Times

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hannes M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike familie naweek met so baie goed om te doen in Plett. Baie gerieflike verblyf. Dit is modern, skoon en naby aan Robberg staproete. Daar is feitlik alles wat jy benodig. Die estate het 'n heerlike swembad. Wees versigtig vir die bobbejane. Hou deure en vensters toe wanneer jy die huis verlaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Fun Times
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg

Catherine K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Will definitely be back. Perfect home and location. Host went above and beyond to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johlene
Fun Times
Thank you for the lovely review, I really appreciate it.

Annalie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Heelwat drink- en eetgoed en baie ys is ook verskaf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johlene
Fun Times
Baie dankie, die resensie word opreg waardeer!

Elmarie L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlike vakansie. Baie netjies. Seker die beste toegeruste plek wat ons nog ooit gehad het. Great klomp ekstra goedjies en kommunikasie. Sal plek baie hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Fun Times
Liewe Elmarie, jou resensie word opreg waardeer. Baie dankie vir julle as gaste ook. Groete, Johlenee

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumstraat 68, Whalerock Gardens Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b9127e1a2ed376520cb473cc2eea91deb374f516e3f96381d7532255a83a3743d65834eb4f3f01e7dbad24f75627c30da84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 68 Arum Street Whalerock Gardens Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.087982195162 23.364413213631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang