Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fun Times

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Fun Times
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannes M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Heerlike familie naweek met so baie goed om te doen in Plett.

Baie gerieflike verblyf. Dit is modern, skoon en naby aan Robberg staproete. Daar is feitlik alles wat jy benodig. Die estate het 'n heerlike swembad. Wees versigtig vir die bobbejane. Hou deure en vensters toe wanneer jy die huis verlaat.

Fun Times se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg

Fun Times
Catherine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine K

Will definitely be back.

Perfect home and location. Host went above and beyond to assist us.

Fun Times se terugvoer

Thank you for the lovely review, I really appreciate it.

Fun Times
Annalie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S

Ons het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Heelwat drink- en eetgoed en baie ys is ook verskaf.

Fun Times se terugvoer

Baie dankie, die resensie word opreg waardeer!

Fun Times
Elmarie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Heerlike vakansie.

Baie netjies. Seker die beste toegeruste plek wat ons nog ooit gehad het. Great klomp ekstra goedjies en kommunikasie. Sal plek baie hoog aanbeveel.

Fun Times se terugvoer

Liewe Elmarie, jou resensie word opreg waardeer. Baie dankie vir julle as gaste ook. Groete, Johlenee

Fun Times
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumstraat 68, Whalerock Gardens Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b9127e1a2ed376520cb473cc2eea91deb374f516e3f96381d7532255a83a3743d65834eb4f3f01e7dbad24f75627c30da84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 68 Arum Street Whalerock Gardens Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.087982195162 23.364413213631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang