Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale's Peek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whales Peek is in Mosselbaai op Pinnacle Point Gholflandgoed geleë. Die huis is net 5 minute se ry na die dorpie Mosselbaai en 30 minute se ry na George. Die eenheid is 'n walviskyker se plesier, toegerus met 'n balkon wat spog met asemrowende uitsigte oor die see.

Die huis het 4 slaapkamers wat almal toegerus is met en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV, 'n DVD-speler, 'n skottelgoedwater, 'n wasmasjien en 'n gaskaggel in die sitkamer en eetkamer in wat geskik is vir koue winteraande. Daar is ook 'n draagbare braai beskikbaar.

Gaste is welkom om van die 4-sitplek gholfkarretjie gebruik te maak, wat gewoonlik by die huis geparkeer is. Die huis kyk van alle kante oor die see uit en skuil tussen die fynbos. Dit is die vreedsaamste en rustigste stukkie hemel wat jy sal vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale's Peek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZTU2MDc2LTIzY2UtNGNkZi1hMTc5LWEyOWRkNWEzMTNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 950 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Oyster Bay Drive Pinnacle Point Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.206102488591 22.080240093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang