Whales Way Ocean Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Christine V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige plek om te ontspan met die pragtigste strand.
Trix K - Jul 2024
Algehele gradering
Devine is alwat ons kan se dit was uit die boonste rakke.
Zelda E - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike uitsig en besonderse ontbyt.
Tanya S - Jun 2024
Algehele gradering
Loved it wish we had been there for longer.
Liane P - Apr 2024
Algehele gradering
'n Juweel in wildernis.
Ethan J - Apr 2024
Algehele gradering
Fun, beautiful.
Jacques M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek met 'n amazing uitsig oor die oseaan.
Lilian M - Jan 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig, vriendelike gasheer en heerlike ontbyt! Kamer goed toegerus.
Petrus F - Mei 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Melisa N - Jun 2024
Algehele gradering
A bit disappointing.
Rochelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Die uitsig was asemrowend en daar was 'n ongelooflike rustige atmosfeer.
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap op die see! Die ontbyt was uit die boonste rakke!
Naomi V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerief, uitsig en luukse, skoon verblyf.
Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Jacqui S - Apr 2023
Algehele gradering
Good location.
Gino Sieni S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie besluit om hier te bly.
Loubser W - Des 2023
Algehele gradering
Ligging great. Diens goed.
Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Ongelukkig net aand. Heerlike ontbyt en baie vriendelike gashere.
Magdaleen S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis wat moeite doen om die gaste spesiaal te laat voel.
Julie Anne M - Des 2022
Algehele gradering
The only negative is that the bed was old and uncomfortable(the mattress).
Carin V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die see.
Joanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n plek.
Pieter V - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig uit kamer in 'n mooi deel van die land. Vreemd (dalk lekker?) sonder 'n veiligheidshek by kamerdeur.
Lees meerLelanie B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Theo S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Fred V - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlik! Baie mooi uitsig!
Kobus R - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike tydjie gehad tydens ons vakansie in die Wildernis.
Raynard T - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging en baie mooi verblyf.
Mariekie V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en pragtige see-uitsig.
Con D - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig. Lekker keurige ontbyt.
Marike D - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice.
Henk V - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld en nie die prys per nag werd nie.
Frederik G - Des 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Kobus D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Nicole H - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful location along beach with great views.
Daan F - Jan 2020
Algehele gradering
Die ontvangs was hartlik en mens voel dadelik tuis. Die personeel is baie opreg en diens-personeel vriendelik.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Marius F - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant, but noisy.
Helge S - Sep 2019
Algehele gradering
Het min tyd daar spandeer, maar dit was gemaklik, heerlike ontbyt en vriendelike diens.
Anine K - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Pieter N - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik met goeie diens.
Varushke G - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plek om te bly.
Anita B - Aug 2018
Algehele gradering
Vrede vir die siel.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Hello Anita
Wat 'n plesier om gaste soos julle hier by ons te kon he. Baie dankie vir jul positiewe review. Dit word waardeer.
Ons hoop dat jul nie te lank sal wag voordat jul weer besoek aflê nie.
Groete en seënwense
Anina
Pieter L - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon eenheid met mooi see-uitsig en die bonus 'n heerlike ontbyt.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Goeie Dag Pieter
Baie baie dankie vir jul mooi review. Dit word opreg waardeer. Wanneer ons gaste tevrede, gemaklik en versadig is, dan het ons ons doel bereik en is dit net 'n plesier. Ons hoop om jul in die toekoms weer as hier te kan ontvang. Sien daarna uit.
Vriendelike Groete
Anina en die Whale's Way span
Barend V - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese ontbyt en see-uitsig!
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Hello Jaco
Baie dankie vir jou positiewe "review" oor ons gastehuis. Intussen was jy weer hier op besoek, en dit is werklik 'n plesier om terugkerende gaste weer te kan ontvang.
Ons hoop om julle meermale hier te sien.
Vriendelike Groete
Anina
Imile D - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Baie vriendelike personeel.
Kallie B - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en ontspanne met die klank van die see heelnag in jou ore.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Goeie Middag Kallie
Wat 'n voorreg om waarderende gaste hier te ontvang. Dit was ons plesier om jul vir een nag so klein bietjie te kon bederf. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms, en nie te lank van nou af nie.
Mag dit met julle baie goedgaan.
Groete
Anina
Udith J - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Goeie middag Udith
Baie dankie vir jou positiewe inskrywing, dit word opreg waardeer.
Dit is altyd lekker om mense soos julle in ons gastehuis te verwelkom, en ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Groete
Anina
Theo D - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome stay for 3 nights, home away from home.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Good Day Theo,
Thank you for taking the time to write a review on Whale's Way Ocean Retreat, it is much appreciated.
It is heartwarming to know that the little things we did to make you feel at home, relaxed and welcome, helped to make your stay memorable. It was our pleasure to have you as our guests, and we hope that you will return for another visit again in future.
Sending you blessings from myself and our staff.
Regards,
Anina
Kobi B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne tydjie.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Beste Kobi,
Baie dankie vir jou positiewe woorde oor Whale's Way, dit word opreg waardeer. Ons hoop dat ons julle binnekort weer hier as ons gaste kan ontvang.
Vriendelike Groete,
Anina
Tania M - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies met uitstekende ontbyt en personeel.
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Goeie dag Tania
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou indrukke van Whale's Way neer te pen. Dit word opreg waardeer. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer as ons gaste hier sal kan ontvang.
Groete
Anina
Juanti B - Aug 2017
Algehele gradering
Asemrowende mooi kamers, goeie diens, JP was baie vriendelik en behulpsaam.
Erna D - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Werner V - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende mooi uitsig en pragtige plek.
Stephnee H - Jul 2016
Algehele gradering
Mooiste uitsig, wonderlik privaat, kom absoluut niks kort nie!
Theron G - Jun 2016
Algehele gradering
Hierdie is die plek om heen te gaan as jy wil rus!
Frank P - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Marchand V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Nandie V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig. Personeel baie vriendelik.
Marius S - Jul 2016
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerGerhard N - Aug 2016
Algehele gradering
Excellent location, great view, large room and good breakfast - however this establishment seems to be 'run to failure' (definitely in need of TLC)
Whales Way Ocean Retreat se terugvoer
Good day Sir - We really appreciate your reply, but would like to bring it under your attention that the establishment is now under new management and a lot of upgrades and maintenance has been done in the mean while - hope you give us a chance to show off the renovations.
Kind regards,
Whales Way Management
Lodewyk F - Des 2016
Algehele gradering
Swak diens.
Lees meerWhales Way Ocean Retreat se terugvoer
Hallo Mnr Fourie
Ons is baie jammer om te verneem na u negatiewe ervaring gedurende die Desember vakansie hier by Whales Way en kan u teleurstelling verstaan indien u met sekere verwagtinge uitgesien het na u paar dae op vakansie. Juis om die spesifieke rede sal ek graag wil verduidelik dat u miskien verkeerd aangeneem het dat van die geriewe in 'n gastehuis ook vir gaste se gebruik is. Ons bied ongelukkig nie selfsorg geriewe aan nie en die kombuis is nie beskikbaar vir gaste nie. Daar is wel 'n yskas en geriewe om koffie en tee te maak in die kamer. Die sitkamer en dek area is deur die dag, en tot redelik laat saans, beskikbaar vir ons gaste se ontspanning, en om die uitsig te geniet, maar, soos u gesien het, bly ons bestuurderes op die perseel 'in' die huis en vir haar veiligheid word deure op 'n sekere tyd toegemaak, gewoonlik hier by 22:00. Ons is so bietjie onseker oor u stelling oor die Jacuzzi aangesien dit in die tuin is en nie in die huis nie en heeldag toeganklik is. Indien u dit dalk later die aand wou gebruik het as die huis klaar gesluit was, kon u net reëlings tref met die bestuurderes en sy sou enige tyd dit vir u vooraf aangesit het.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak was dat u kamer die een dag eers teen 13:00 skoongemaak was, maar soos u gesien het, is daar net een persoon wat kamers skoonmaak en al 3 kamers en die 2 Penthouse Suites was heeltemal vol. Meeste van ons gaste is deur die dag uit om die area te geniet, maar ons probeer nog steeds om voor middagete die kamers gereed te kry.
Ons is regtig jammer u het nie tydens u besoek u probleem met die gaste bo u, en die waskamer langs u, met ons bespreek nie. Ons sou definitief kon vra dat hulle hoflik moet wees en kon plan maak met die geraas van die waskamer. Ons het vooraf met u korrespondeer dat die Eden kamer, teen 'n laer tarief as al die kamers, 'in' die huis geleë is.
Ons verstaan ook dat u 'n probleem gehad het met 'bobotie en pampoenkoekies' vir ontbyt in die oggende. Die 'ekstra gourmet disse wat Leoni, ons bestuurderes voorberei het al van vroegoggend af, was net 'n ekstra bederf en deel van die hele Ontbyt Buffet wat bestaan het uit 'n groot verskeidenheid kontinentale en warm disse. Dit was 'n hoogtepunt vir meeste van die gaste en ek is jammer u het dit nie so ondervind nie.
Alhoewel ons regtig hard probeer om deur al ons besprekings kanale presies vir ons gaste te kommunikeer wat hulle kan verwag - sal ons weer deur al ons presiese bewoording gaan om te voorkom dat sekere verwagtinge geskep word wat ons ongelukkig nie in kan voldoen nie.
Nogtans dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Groete
Jonel Ackermann
Bemarkingsbestuurder Whales Way
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang