Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales Way Ocean Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir Whales Way Ocean Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Heerlike rustige plek om te ontspan met die pragtigste strand.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons kamer verander na een met 'n see uitsig toe hy 'n kansellasie gehad het. Heerlike rustige plek om te ontspan.

Trix K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix K

Devine is alwat ons kan se dit was uit die boonste rakke.

Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was ons op die hande gedra, baie vriendelik en behulpsaam.

Zelda E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Lieflike uitsig en besonderse ontbyt.

Die kamer (loft) was massief met asemrowende uitsig. Die borrelbad was 'n lieflike bederf. Ons was vriendelik ontvang en die ontbyt was fantasties, ons kon nie alles opeet nie. Ons het langs die strand gaan stap en sal beslis weer wil oornag.

Tanya S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Loved it wish we had been there for longer.

Way welcoming host. Fabulous breakfast, incredible location.

Liane P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P

'n Juweel in wildernis.

Gerieflike, skoon en netjiese verblyf! Die vars vrugte in die kamer was 'n wenner! Baie vriendelike gasheer! Julle sien ons vir seker weer!

Ethan J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan J

Fun, beautiful.

Wonderful hosts. The area and lookout from the top rooms is something to behold.

Jacques M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Baie netjiese plek met 'n amazing uitsig oor die oseaan.

Ek het baie lekker gebly by Whales Way Ocean Retreat en het dit vreeslik waardeer dat ek op baie kort kennisgewing akkommodasie kon kry. Netjies, alles was skoon en die ontbyt was ook baie lekker.

Lilian M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian M

Mooiste uitsig, vriendelike gasheer en heerlike ontbyt! Kamer goed toegerus.

Ligging en ontvangs was tops!

Petrus F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F

Asemrowend.

Dit was 'n wonderlike ervaring, netjies en pragtig.

Melisa N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melisa N

A bit disappointing.

Beautiful space, great breakfast, great views but would not recommend. The hosts were unwelcoming and their phones are on loud so you hear the calls and WhatsApp pings very clearly. The garden room was very loud at night, you hear other guests, staff and every creak from the house. The bed is also on a slope so I did not enjoy the sleep.

Rochelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Die uitsig was asemrowend en daar was 'n ongelooflike rustige atmosfeer.

Dit was wonderlik. Mooi, rustig en met ons aankoms was ons gelukkig genoeg om twee walvisse vanaf ons stoep te sien.

Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik oorgeslaap op die see! Die ontbyt was uit die boonste rakke!

Heerlik oorgebly. Pragtige plek.

Naomi V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Gerief, uitsig en luukse, skoon verblyf.

Vriendelike diens, uitstekende ligging en fasiliteite en smaaklike ontbyt. Julle sal ons weer sien.

Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Wonderlik.

Netjies. Gasvry. Ontbyt is skitterend.

Jacqui S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui S

Good location.

Will definitely come back. Enjoyed the location and the breakfast was excellent. Our host was welcoming.

Gino Sieni S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gino Sieni S

Baie goeie besluit om hier te bly.

Cool verblyf. Sal weer gebruik in die toekoms.

Loubser W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loubser W

Ligging great. Diens goed.

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Great ontbyt.

Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Heerlik gebly. Ongelukkig net aand. Heerlike ontbyt en baie vriendelike gashere.

Gebou kort bietjie opknapwerk aan binne- en buitekant.

Magdaleen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Fantastiese gastehuis wat moeite doen om die gaste spesiaal te laat voel.

Pragtige uitsig. Heerlike ontbyt wat keurig voorgesit word. Die kamer was pragtig. Eienaar het baie moeite gedoen om in elke behoefte te voorsien - heerlike linne met 'n strikkie om die handdoeke. Vars vrugte in die kamer. Alle toiletbenodighede wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.

Julie Anne M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie Anne M

The only negative is that the bed was old and uncomfortable(the mattress).

The views were spectacular. The host was excellent.

Carin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V

Pragtige uitsig op die see.

Die ligging is uitstekend. Die uitsig oor die see onverbeterlik - veral vanaf die ontbytarea. Die ontbyt besonder heerlik. Die gashere is baie vriendelik. Ek het wel verwag dat die kamer ietwat luukser gaan wees.

Joanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Wat 'n plek.

Dolfyne, walvisse, 'n enorme ontbyt, mooiste uitsig, en dit was net vir 'n dag! Wens ons het langer gebly!

Pieter V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Mooi uitsig uit kamer in 'n mooi deel van die land. Vreemd (dalk lekker?) sonder 'n veiligheidshek by kamerdeur.

Gastehuise met helder buiteligte deur die nag. Moet tog maar belê in "block out" by die gordyne. Die ligte maak die kamer skemer regdeur die nag - veral met dit wit gordyne. So "block out" wat mens kan toetrek sou goed werk. Veiligheidshek of Trellidoor is noodsaaklik - sou graag met deur wou oop slaap vir seelug en -klank maar bietjie versigtig. As mense onder ander kamer slaap met houtvloere dan hoor mens nogal bewegings en skuiwe en skoene wat val. Maar kan seker nie nota los vir hulle om bedagsaam te wees nie. Die kamer was goed ingerig. TV is 'n ander storie - kon dit nie aan die werk kry nie, maar seker omdat ek nie Openview verstaan nie - geen nota oor hoe dit werk nie.

Lelanie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B

Heerlik!

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt elke oggend was heerlik!

Theo S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Fantasties lekker.

Baie mooi plek, goeie diens, lekker kos.

Fred V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V

Wonderlik! Baie mooi uitsig!

Vriendelike gasheer en mooi ligging, uit die onmiddellike dorp!

Kobus R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Ongelooflike tydjie gehad tydens ons vakansie in die Wildernis.

Die gasvryheid van die eienaars was uitstekend. Hulle doen baie moeite om 'n mens 'n goeie kuier te bied tydens 'n moeilike tyd vir die bedryf. Hulle ontbyt is uit die boonste rakke en hul aandag aan detail is verstommend. Hulle laat jou voel asof dit jou eie huis is by die see.

Raynard T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raynard T

Pragtige ligging en baie mooi verblyf.

Pragtige uitsig, vriendelike diens, heerlike ontbyt, sal weer hier gaan bly.

Mariekie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariekie V

Heerlike ontbyt en pragtige see-uitsig.

Daar was geen eetgerei in ons kamer behalwe koffiebekers, 2 teelepels en glase nie. Geen borde, kleinbordjies, messe of vurke nie.

Con D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Con D

Mooi uitsig. Lekker keurige ontbyt.

TV-ontvangs is swak, maar internetdiens en spoed is baie goed.

Marike D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marike D

Very nice.

The stay was very pleasant and the food was really nice. Would recommend it anytime!

Henk V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Henk V

Teleurgesteld en nie die prys per nag werd nie.

Was veronderstel om die hoogtepunt van ons wittebrood te wees met die duurste kamer per nag, was toe die swakste verblyf van ons 6 plekke waar ons geslaap het. Kamer was vuil en het instandhouding nodig, minimale geriewe beskikbaar.

Frederik G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G

Ons het dit baie geniet.

Uitstekende ligging, netjiese verblyf, pragtige see-uitsig. Die gashere is baie vriendelik. Lekker ontbyt.

Kobus D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie netjies.

Baie vriendelik en lekker ontbyt. Sal weer die plekkie besoek.

Nicole H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Peaceful location along beach with great views.

Very comfortable room, friendly staff and delicious breakfast!

Daan F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan F

Die ontvangs was hartlik en mens voel dadelik tuis. Die personeel is baie opreg en diens-personeel vriendelik.

Die kamer was netjies en die bed slaap lekker. Die ontbyt is goed voorberei en genoeg om 'n mens die heel dag te hou. Die uitsig vanaf die balkon/dek is ongelooflik alhoewel dit 'n ent se stap see toe is.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marius F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius F

Pleasant, but noisy.

Traffic noise of trucks throughout the night.

Helge S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helge S

Het min tyd daar spandeer, maar dit was gemaklik, heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Ons het regtig net daar geslaap en bedags uitgery, maar dit wat ons nodig gehad het was als daar.

Anine K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anine K

Mooi uitsig.

Pragtige uitsig, lyk egter beter op die foto's as wat dit eintlik is. Baie lekker geslaap en die bubblebath werk.

Pieter N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Heerlik met goeie diens.

Goeie kamers met hartlike ontvangs en pragtige uitsig.

Varushke G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varushke G

Ongelooflike plek om te bly.

Wat 'n ongelooflike plek om te bly. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Die uitsig is asemrowend en wonderlike gevoel om wakker te word met die geluid van die branders. Die upgrade was groot verrassing. Dis definitief 'n plek om weer te besoek.

Anita B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Vrede vir die siel.

Baie vriendelike diens met great ontbyt! Terwyl jy ontbyt eet sien jy walvisse speel. Kamers ruim en gemaklik. Kan dit definitief aanbeveel!

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Hello Anita

Wat 'n plesier om gaste soos julle hier by ons te kon he. Baie dankie vir jul positiewe review. Dit word waardeer.
Ons hoop dat jul nie te lank sal wag voordat jul weer besoek aflê nie.

Groete en seënwense

Anina

Whales Way Ocean Retreat
Pieter L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Netjiese, skoon eenheid met mooi see-uitsig en die bonus 'n heerlike ontbyt.

Baie gerieflike, skoon eenheid met pragtige uitsig op die golwe waar die die dolfyne baljaar. Anina en haar span het ons gasvry ontvang en ook gesorg vir 'n heerlike ontbyt. Goeie waarde vir geld! Sal dit vir seker aanbeveel!

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Goeie Dag Pieter

Baie baie dankie vir jul mooi review. Dit word opreg waardeer. Wanneer ons gaste tevrede, gemaklik en versadig is, dan het ons ons doel bereik en is dit net 'n plesier. Ons hoop om jul in die toekoms weer as hier te kan ontvang. Sien daarna uit.

Vriendelike Groete
Anina en die Whale's Way span

Whales Way Ocean Retreat
Barend V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Fantastiese ontbyt en see-uitsig!

Ons was slegs vir een dag by Whales Way Ocean Retreat. Ons gasvrou en gasheer het ons baie welkom laat voel en 'n feesmaal van 'n ontbyt voorberei. Ek sal Whales Way Ocean Retreat sterk aanbeveel vir enige sake- of familieverblyf.

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Hello Jaco

Baie dankie vir jou positiewe "review" oor ons gastehuis. Intussen was jy weer hier op besoek, en dit is werklik 'n plesier om terugkerende gaste weer te kan ontvang.

Ons hoop om julle meermale hier te sien.

Vriendelike Groete
Anina

Whales Way Ocean Retreat
Imile D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imile D

Pragtige uitsig! Baie vriendelike personeel.

Sien sterre.

Kallie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie B

Dit was baie gerieflik en ontspanne met die klank van die see heelnag in jou ore.

Ons was hartlik en gaaf verwelkom en ons het selfs 'n opgradering gratis gekry na 'n warmer kamer, wat meer luuks is. Dit was baie gerieflik en ontspanne met die klank van die see heelnag in jou ore. Ons het heerlik oornag en ook aangesit vir 'n lywige ontbyt die volgende oggend.

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Goeie Middag Kallie

Wat 'n voorreg om waarderende gaste hier te ontvang. Dit was ons plesier om jul vir een nag so klein bietjie te kon bederf. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms, en nie te lank van nou af nie.

Mag dit met julle baie goedgaan.

Groete

Anina

Whales Way Ocean Retreat
Jandre J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre J

Heerlik.

Was pragtig en mense vriendelik. Ontbyt was heerlik!

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Goeie middag Udith

Baie dankie vir jou positiewe inskrywing, dit word opreg waardeer.

Dit is altyd lekker om mense soos julle in ons gastehuis te verwelkom, en ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Groete

Anina

Whales Way Ocean Retreat
Tn D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tn D

Awesome stay for 3 nights, home away from home.

I highly recommend Whales Way. We stayed for 3 nights, and I would like to compliment the staff. They were friendly and have a high standard of excellence but what I would like to commend them on is: Its one thing to have a high standard of service but they just went out of there way to accommodate us in the extra unexpected. I highly recommend this B&B.

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Good Day Theo,

Thank you for taking the time to write a review on Whale's Way Ocean Retreat, it is much appreciated.

It is heartwarming to know that the little things we did to make you feel at home, relaxed and welcome, helped to make your stay memorable. It was our pleasure to have you as our guests, and we hope that you will return for another visit again in future.

Sending you blessings from myself and our staff.

Regards,
Anina

Whales Way Ocean Retreat
Kobi B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi B

Heerlik en ontspanne tydjie.

Kamer baie gerieflik, skoon en met 'n pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs gehad en elke oggend 'n heerlike ontbyt gehad. Sal die plek vir seker aanbeveel!

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Beste Kobi,

Baie dankie vir jou positiewe woorde oor Whale's Way, dit word opreg waardeer. Ons hoop dat ons julle binnekort weer hier as ons gaste kan ontvang.

Vriendelike Groete,
Anina

Whales Way Ocean Retreat
Tania M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M

Skoon en netjies met uitstekende ontbyt en personeel.

Ons as gesin het ons verblyf baie geniet. Die personeel is uiters vriendelik en gaan die ekstra myl.

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Goeie dag Tania

Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou indrukke van Whale's Way neer te pen. Dit word opreg waardeer. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer as ons gaste hier sal kan ontvang.

Groete

Anina

Whales Way Ocean Retreat
Juanti B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanti B

Asemrowende mooi kamers, goeie diens, JP was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het ons 2 aande verblyf geniet, kamers is pragtig uitsig onverbeterlik, diens was vriendelik en goed. Ontbyt was heerlik en vars. Sal definitief sterk aanbeveel.

Erna D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D

Heerlik!

Dit is 'n pragtige plek! Die ontbyt is puik en elke dag iets nuuts. Leonie is baie gasvry en ons sal definitief weer soontoe wil gaan!

Werner V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Dit was 'n asemrowende mooi uitsig en pragtige plek.

Die gastehuis lewer uitstekende diens, personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was goed voorberei. Kamers is stylvol en baie netjies. Sal vir seker weer daar bespreek.

Stephnee H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnee H

Mooiste uitsig, wonderlik privaat, kom absoluut niks kort nie!

Wonderlike kamer. Skoon en gemaklik. Sal vir seker langer kom kuier. Ontbyt stylvol en heerlik vars!

Theron G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theron G

Hierdie is die plek om heen te gaan as jy wil rus!

Lieflike luukse verblyf, hier kan jy ontspan en heeldag net vir die see sit en kyk of in die Jacuzzi lê. Vroegoggend 'n groot ontbyt op die dek geniet op die sonskyndae. Jy hoef oor niks bekommerd te wees met 'n gasvrou soos Leonie nie! Heerlik, sal beslis weer gaan!

Frank P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frank P

Pragtig.

Loretta was 'n ster en so behulpsaam met 'n baie goeie ontbyt. Sal altyd teruggaan.

Marchand V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marchand V

Baie lekker en rustig.

Sal weer gaan maar die keer in die somer.

Nandie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nandie V

Baie rustig. Personeel baie vriendelik.

Baie rustig en personeel baie vriendelik. Kamer se uitsig baie mooi.

Marius S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius S

Nie wat ons verwag het nie.

Baie mooi uitsig en die kamer was netjies en ruim. Die plek kort egter aandag en personeel moet ook aandag aan sekere detail gee. Groot kol/vlek op die mat. Badkamer se skakelaar werk nie. Seephouers vir beide stort en wasbakke was leeg. TV het net 4 kanale met goeie beeld, en meeste van die tyd het die gasvrou wat ook daar woon die kanaal verander in die middel van 'n program. Opsomming: nie 'n slegte plek nie, my ervaring is dat daar ander plekke in die area is wat meer waarde vir geld bied.

Gerhard N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard N

Excellent location, great view, large room and good breakfast - however this establishment seems to be 'run to failure' (definitely in need of TLC)

Many examples of building neglect, poorly maintained garden, loose curtains, damaged blinds, etc. Very poorly stocked bar fridge, no complimentary water, jet-bath not working, some lights not working, etc. Given the cost of accommodation this was an overall disappointment.

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Good day Sir - We really appreciate your reply, but would like to bring it under your attention that the establishment is now under new management and a lot of upgrades and maintenance has been done in the mean while - hope you give us a chance to show off the renovations.

Kind regards,
Whales Way Management

Whales Way Ocean Retreat
Lodewyk F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lodewyk F

Swak diens.

Die plek is 'n totale teleurstelling vir die prys. Ons het 'n kamer gehuur en geen voordeel van die gastehuis bekom nie. Die plek is gesluit sodat 'n mens nie die sitkamer of kombuis kan benut nie. Die jacuzzi kan nie benut word nie want die huis is gesluit. Gaste wat ons besoek het moes in die kamer kuier want die huis was gesluit. Die kamer was elke dag eers na 13h00 gediens. Die plankvloer van die boonste verdieping veroorsaak dat ons die heel dag en laat in die nag gepla was deur die geraas. Die lawaai van die waskamer langs ons kamer was ook n probleem.

Whales Way Ocean Retreat se terugvoer

Hallo Mnr Fourie

Ons is baie jammer om te verneem na u negatiewe ervaring gedurende die Desember vakansie hier by Whales Way en kan u teleurstelling verstaan indien u met sekere verwagtinge uitgesien het na u paar dae op vakansie. Juis om die spesifieke rede sal ek graag wil verduidelik dat u miskien verkeerd aangeneem het dat van die geriewe in 'n gastehuis ook vir gaste se gebruik is. Ons bied ongelukkig nie selfsorg geriewe aan nie en die kombuis is nie beskikbaar vir gaste nie. Daar is wel 'n yskas en geriewe om koffie en tee te maak in die kamer. Die sitkamer en dek area is deur die dag, en tot redelik laat saans, beskikbaar vir ons gaste se ontspanning, en om die uitsig te geniet, maar, soos u gesien het, bly ons bestuurderes op die perseel 'in' die huis en vir haar veiligheid word deure op 'n sekere tyd toegemaak, gewoonlik hier by 22:00. Ons is so bietjie onseker oor u stelling oor die Jacuzzi aangesien dit in die tuin is en nie in die huis nie en heeldag toeganklik is. Indien u dit dalk later die aand wou gebruik het as die huis klaar gesluit was, kon u net reëlings tref met die bestuurderes en sy sou enige tyd dit vir u vooraf aangesit het.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak was dat u kamer die een dag eers teen 13:00 skoongemaak was, maar soos u gesien het, is daar net een persoon wat kamers skoonmaak en al 3 kamers en die 2 Penthouse Suites was heeltemal vol. Meeste van ons gaste is deur die dag uit om die area te geniet, maar ons probeer nog steeds om voor middagete die kamers gereed te kry.

Ons is regtig jammer u het nie tydens u besoek u probleem met die gaste bo u, en die waskamer langs u, met ons bespreek nie. Ons sou definitief kon vra dat hulle hoflik moet wees en kon plan maak met die geraas van die waskamer. Ons het vooraf met u korrespondeer dat die Eden kamer, teen 'n laer tarief as al die kamers, 'in' die huis geleë is.

Ons verstaan ook dat u 'n probleem gehad het met 'bobotie en pampoenkoekies' vir ontbyt in die oggende. Die 'ekstra gourmet disse wat Leoni, ons bestuurderes voorberei het al van vroegoggend af, was net 'n ekstra bederf en deel van die hele Ontbyt Buffet wat bestaan het uit 'n groot verskeidenheid kontinentale en warm disse. Dit was 'n hoogtepunt vir meeste van die gaste en ek is jammer u het dit nie so ondervind nie.

Alhoewel ons regtig hard probeer om deur al ons besprekings kanale presies vir ons gaste te kommunikeer wat hulle kan verwag - sal ons weer deur al ons presiese bewoording gaan om te voorkom dat sekere verwagtinge geskep word wat ons ongelukkig nie in kan voldoen nie.

Nogtans dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.

Groete

Jonel Ackermann
Bemarkingsbestuurder Whales Way

Whales Way Ocean Retreat
Vanaf R1 595
R1 595 R1 356
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 595
R1 595 R1 356
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooqu7dxiTR9Lj3aK6X0pLwLLotIfLpiEQxUkdfVuEeD3AmSr5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 595 nouVanaf R1 356 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 858 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.99998368975 22.618393069906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang