Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalescape

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Emmerentia D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Alles was 100%. Pragtige uitsig. Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

We had a fantastic time and the view of the whales was beyond expectations. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sielskos. Idilliese langnaweek op die see met walvisse reg voor jou. Die woonstel is groter as meeste huise waarin ek al gebly het (drie toilette!) met 'n uitstekende uitleg en alles wat jy nodig het teen 'n baie billike prys. 'n Klippie in die skoen is dat dit adverteer word as 'n drieslaapkamer, maar slegs twee van die kamers word beskikbaar gestel vir gaste. Ek het twee tienerseuns wat eerder 'n stort met tandeborsels sal skrop as om 'n kamer te deel, so een het toe in die sitkamer op die bank geslaap. Dit was glad nie ongerieflik nie, want die bank is enorm, maar miskien moet julle net die beskrywing verander sodat gaste voorbereid is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die plek skree kom weer. Fantastiese uitsig. Baie goed ingerig. Het selfs dolfyne vanaf die balkon gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was the best accommodation we have stayed in. We enjoyed the view over the sea. The facility (kitchenette, gas braai on stoep, etc.) offered much more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

An amazing place to just get so close to nature and come home so relaxed. What a beautiful location. Sitting on the balcony and being able to watch the whales only 50 metres away. It was a touch of heaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alten O
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly, waarde vir jou rande. Whalescape is regtig soos die fotos wys, op die see. Lekker gesit en walvisse kyk. 'n Koning grootte bed sou baie groot plus gewees het, die gasbraai werk, maar kort bietjie aandag, dink nie die branders kry genoeg gas deur nie, en die rook binne in die stoep kan problematies wees as mens nie die skuifruite oopmaak nie, maar ek sal vir seker weer daar bespreek in die toekoms, baie netjies en skoon, wat enige huurder se droom is. Baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sern K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Stunning location. We loved our stay at Whalescape - excellent location and especially the beautiful view of the whales from the balcony. Felt very welcomed by the owner and hostess who greeted us. Will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Alles was 100%. Netjies en skoon. Fantastiese uitsig en baie walvisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursule D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gerieflik. Mooi uitsig. Walvisgekyk van balkon af. Dit was 'n wonderlike ervaring. De Kelders is pragtig. Gansbaai is naby genoeg vir winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDIwZmRiLTA5MTgtNGFlZi04MDE4LWU5ZjYzN2ZiZTJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense 99 5 1 5 Unit A106, Whale Cove Corner of Guthrie and Cliff Streets 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555001254183 19.364909380674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang