Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalescape

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Nicole H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sielskos. Idilliese langnaweek op die see met walvisse reg voor jou. Die woonstel is groter as meeste huise waarin ek al gebly het (drie toilette!) met 'n uitstekende uitleg en alles wat jy nodig het teen 'n baie billike prys. 'n Klippie in die skoen is dat dit adverteer word as 'n drieslaapkamer, maar slegs twee van die kamers word beskikbaar gestel vir gaste. Ek het twee tienerseuns wat eerder 'n stort met tandeborsels sal skrop as om 'n kamer te deel, so een het toe in die sitkamer op die bank geslaap. Dit was glad nie ongerieflik nie, want die bank is enorm, maar miskien moet julle net die beskrywing verander sodat gaste voorbereid is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die plek skree kom weer. Fantastiese uitsig. Baie goed ingerig. Het selfs dolfyne vanaf die balkon gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was the best accommodation we have stayed in. We enjoyed the view over the sea. The facility (kitchenette, gas braai on stoep, etc.) offered much more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sern K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Stunning location. We loved our stay at Whalescape - excellent location and especially the beautiful view of the whales from the balcony. Felt very welcomed by the owner and hostess who greeted us. Will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Alles was 100%. Netjies en skoon. Fantastiese uitsig en baie walvisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursule D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gerieflik. Mooi uitsig. Walvisgekyk van balkon af. Dit was 'n wonderlike ervaring. De Kelders is pragtig. Gansbaai is naby genoeg vir winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sohn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly, goed ingerig met alle benodighede. Baie lekker gebly, goed ingerig met alle benodighede, baie mooi uitsig, het walvisse die heeldag gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantasties. Uitsig was fantasties en baie staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie R
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantasties! Die eenheid is pragtig met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Sou langer wou bly! Pragtige uitsig, goed geleë, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDIwZmRiLTA5MTgtNGFlZi04MDE4LWU5ZjYzN2ZiZTJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense 95 5 1 5 Unit A106, Whale Cove Corner of Guthrie and Cliff Streets 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555001254183 19.364909380674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang