Whalesong Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whalesong Guest House is aan die Olifantkus, in die hartjie van die eksklusiewe St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gastehuis streef daarna om so omgewingsvriendelik as moontlik en in lyn met die plaaslike omgewing te wees.
Verblyf word in 5 eenhede gebied. Die heerlike volle Engelse ontbyt kan in die eetkamer of op die sonnige patio geniet word. Ontspan en geniet skemerkelkies by die swembad of op die rustige terras aan die einde van die dag.
Daar is ook 'n swembad en 'n lapa met sonstoele. Die verblyf maak van sonkrag gebruik, en dus word gaste nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Die gastehuis is minder as 1 km van die vleiland, strand, winkels, OTM's en restaurante af.
St. Lucia het KwaZulu-Natal se dorp van die jaar-kompetisie in 2012, 2014 en 2018 gewen en is uniek omdat dit die enigste privaat dorp in die wêreld is wat deur 'n wêrelderfenisgebied (natuurlike wildernis) omring word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whalesong Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang