Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Tail Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat 149, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Whale Tail Accommodation is 'n vakansiehuis aan die strand wat selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte in Witsand bied. Die eiendom spog met privaat toegang tot die strand en is binne maklike bereik van plaaslike besienswaardighede.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 5 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 10 gaste. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, elk met 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en die ander twee met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vyfde slaapkamer op die boonste verdieping geleë is en 2 enkelbeddens het. 'n Gedeelde badkamer is op albei verdiepings beskikbaar, elk met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die huis beskik oor 2 leefareas, een op die grondvloer en die tweede op die boonste verdieping. Die leefarea op die onderste verdieping het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitkamer op die boonste vloer bied 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n knus sitarea en 'n TV waar gaste kan ontspan. Boonop is daar 'n binnebraai-area met gemaklike sitplek net langs die kombuis. Die boonste verdieping maak oop op 'n houtdek wat toegerus is met stoepmeubels, waar gaste skemerkelkies met skilderagtige see-uitsigte kan geniet.

Daar is baie doendinge om gaste te vermaak. Die strand is 'n kort entjie se stap weg, wat dit 'n ideale plek maak om te swem, branderplankry of net om die son te geniet. Boonop is daar verskeie restaurante en kafees naby, wat gaste 'n voorsmakie van plaaslike kookkuns bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tuna-straat 149, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat 149, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b9ea28c197cdc5fcb414905b5f8c4aa06be3878aa00e2e081d8fffe966101e91fd1bbc971904ab6cc0d48cf1e90cfd8e4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 10 mense 149 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.389795274156 20.867029235227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang