Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalesview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 148, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Whalesview is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis aan die see wat selfsorgverblyf in Witsand bied. Die eiendom spog met manjifieke see-uitsigte en skuil op die strandfront met direkte toegang tot die strand.

Die eiendom bestaan uit die hoofhuis met 3 slaapkamers en 'n oopplanwoonstel met see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis in die hoofhuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Etes kan by die ontbyttoonbank met kroegstoele geniet word. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en 'n gemaklike sitkamerstel. 'n Braaikamer toegerus met 'n ingeboude braai asook 'n pizza-oond is net langs die kombuis beskikbaar.

Die selfsorgwoonstel het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Dié eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel.

Beide die huis en die woonstel is saam bespreek en maak oop op 'n patio waar gaste kan ontspan en uitsigte oor die sonsondergange en see kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Whalesview
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tunastraat 148, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalesview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 148, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9dc20abeb978805746e69214b11c07fb5cda51349911d1aa8b06e1a06fde8146d42dfba4eee13cd0392d8c9b9a68023d8e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 148 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.390057934656 20.866382433227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang