Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whara Whara Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoring-straat 12, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whara Whara Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Randpark Ridge, naby Trinity Schools, Wilgeheuwel-hospitaal en die Koepel. Gerieflik geleë naby die N14 Krugersdorp Pretoria Hoofweg en N1 Wes-verbypad, dit is 'n ideale opsie vir besigheids- of ontspanningsreisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat badkamer, waarvan 3 en suite is. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Verder bied alle kamers geriewe soos 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n waaier en 'n privaat balkon of patio.

Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike verhitte swembad, boma vir 'n opelugbraai, sitkamer en buite-eetarea. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Knoppiesdoring-straat 12, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoring-straat 12, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ea0185a089783a3e297c7ace16edf0dbcf14f44aa88186f3d95820b8af7b46671cff7bdd00e876852ad020dba07aecf0d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 Knoppiesdoring Street Randpark Ridge 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.088125241372 27.935543737961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang