Whara Whara Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knoppiesdoring-straat 12, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whara Whara Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Randpark Ridge, naby Trinity Schools, Wilgeheuwel-hospitaal en die Koepel. Dit is ook naby die N14 en N1, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 4 kamers, elk met 'n privaat badkamer, waarvan 3 en suite-badkamers is. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Verder bied elke kamer geriewe, soos 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, waaier en 'n privaat balkon of stoep.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike, verhitte swembad, boma, sitkamer en buite-eetarea. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Joey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Knoppiesdoring-straat 12, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
- Gaste dink Whara Whara Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knoppiesdoring-straat 12, Randpark Ridge, 2196, Gauteng