Wharthog Corner Leeupoort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Dalene D - Jul 2024
Algehele gradering
Wenner wegbreek!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete, Sharon
Liza V - Jun 2024
Algehele gradering
Die nabye interaksie met die diere was ongelooflik! Sal beslis weer kom kuier.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Baie dankie, Liza. Julle was fantastiese gaste. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete Sharon
Wilma N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Leersaam. Ontspannend.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Dankie Wilma, ons verwelkom jou en jou familie weer. Groete, Sharon
Pierre V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie aangename ruskans gewees - sal weer daar bespreek.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Pierre, dit was baie lekker om julle as gaste te hê. Bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer gou te verwelkom.
Groete, Sharon
Sarah V - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, can't wait to go back.
Lees meerWharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Sarah and friends, thank you for being such amazing guests. Would love to welcome you back. Greetings, Sharon
Hendrenette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike en aangename verblyf.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Hendrenette. Dankie, ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom. Mag dit net goed gaan met jou. Groete, Sharon
Truia L - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het die stilte in die bos verskriklik geniet, pragtige plek!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Truia en man, baie dankie vir die fantastiese resensie. Dit was so lekker om gaste soos julle by Warthog Corner te hé, en ons verwelkom julle enige tyd terug. Groete, Coen en Sharon
Yolandi B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
So bly julle het dit so geniet. Dankie Sien julle gou weer. Groete Sharon
Anina V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustigheid galore.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Dankie dat julle sulke fantastiese kuier gaste was ons verwelkom julle graag weer.
Groete
Sharon
Janine B - Jul 2023
Algehele gradering
Verjaarsdagnaweek weg.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Dankie dat julle fantasties gaste was en Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete Sharon
Herman H - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Herman, baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was my plesier om julle te verwelkom. Ons waardeer mense soos julle. Sien julle weer. Groete Sharon
Lee-ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend, mooi!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
So bly julle het dit so baie geniet. Julle was awesome gaste en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete Sharon
Tanje G - Feb 2023
Algehele gradering
'n Lekker plek waar mens kan ontsnap van die stad se gejaag.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Tanje
Baie dankie vir jou resensie dit was so lekker om julle by Warthog te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Sharon
Hannes O - Feb 2023
Algehele gradering
Al te lekker.
Dewald N - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese naweek weg, kinders het die baie geniet, sal beslis weer besoek. Die eienaar is so behulpsaam en jy kan enige tyd met haar kommunikeer.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Wonderlik dankie Dewald en familie dit is my missie om my gaste tevrede te hou. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Groete Sharon
Kagiso P - Okt 2022
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Thanks Kagiso so glad you and your family enjoyed the stay and we would love to welcome you back soon.
Greetings
Sharon
Jana M - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike lekker wegbreek.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Jana, dit was net 'n plesier gewees om julle as gaste te he. Baie dankie vir die goeie resensie en soos altyd is ek altyd daar. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Sharon
Susan V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige naweek weg om te ontspan.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Susan, ons is so bly julle het so lekker gekuier en sal julle graag weer wil verwelkom. Dankie en groete, Sharon.
Happy M - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Happy, thank you for the wonderful review. It was our pleasure to welcome you and your family.
Greetings,
Sharon
Quintus G - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekkerste bosveld kuier.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Quintis so bly julle het dit so baie geniet. Ons Sal julle graag weer wil verwelkom.
Groete
Sharon
Chelaine V - Feb 2022
Algehele gradering
Eens-in-'n-leeftyd-diere-ervaring.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Chelaine Baie dankie vir die wonderlike resensie dit was ons groot plesier om julle daar te verwelkom.
Groete Sharon
Karin V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasmagories, mooi, verbysterend, opwindend om al die diere so te kan sien.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Karin
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer baie en sal julle graag terug wil verwelkom.
Groete
Sharon
Chanel L - Jun 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Chanel, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie en is so bly julle het dit so baie geniet. Sien julle gou weer.
Groete, Sharon.
Riette L - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties soos gewoonlik. Leeupoort en Wharthog Corner is tops!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Riette en familie dit was ons plesier om julle daar te hé en so bly julle het die verblyf geniet. Dankie
Groete, Sharon.
Riaan D - Des 2022
Algehele gradering
Vreeslik baie diere gesien, was fantasties. Baie privaat en lekker.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi , ons is so bly julle het dit geniet. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was en ons verwelkom julle graag weer.
Groete Sharon
Janne K - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne naweek.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Janne en familie so bly julle het dit geniet en ons verwelkom julle enige tyd terug.
Groete
Sharon
Marina E - Jul 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Dankie Marina, ek is so bly julle het dit geniet.
Sien julle weer in die nuwe jaar.
Groete, Sharon.
Vanessa B - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Baie dankie Vanessa dit was lekker om sulke oulike mense in ons plekkie te hê.
Paula P - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en verfrissend om die wilde diere so naby te hê.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Dankie Paula ek is so bly julle het dit so baie geniet. Dit is vir my plesier om my mooi wêreld te deel met julle. Ons waardeer julle ondersteuning. Sien julle gou weer.
Mariaan U - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome verby. Alles is net pragtig en soos jou eie huis ingerig. Niks wat jy kort daar nie.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Dankie Mariaan vir jou wonderlike resensie ek is so bly julle het dit geniet. Julle was awesome gaste en ons sal julle enige tyd terug verwelkom.
Groete
Sharon
Kelly M - Mrt 2021
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Lees meerSansonette H - Feb 2021
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Sansonette
Dit was so 'n plesier om julle daar te he en so bly julle het dit so baie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Groete, Sharon.
Henro D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige ruim huis, baie privaat waar 'n mens se siel kan rus.
Lees meerWharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Henro en familie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer mense soos julle en sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Groete, Sharon.
Yolandi M - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies
Amanda Y - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Amanda
Dit was so 'n plesier om julle daar te he en so bly julle het dit so baie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Greetings
Sharon
Madeleine A - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflike kuier.
Solet P - Okt 2020
Algehele gradering
It was fantastic.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Thank you Solet and fiancé so glad we could be part of your wonderful start to the future together. May you always be blessed.
Greetings,
Sharon.
Helena L - Mrt 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Werner, dit was 'n plesier vir ons om julle daar te verwelkom ek is seker Pumba verlang na al die baie kos.
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Groete, Sharon.
Cecilia C - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike bosveldwegbreek met baie verrassings.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Cecilia ons is so bly julle het dit geniet. Sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Baie dankie
Sharon
Wayne P - Feb 2020
Algehele gradering
Nature and animals in abundance.
Lees meerWharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Wayne, thank you for your wonderful review. We would love to welcome you and your family again.
Friendly greetings
Sharon
Marlene E - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike naweek, lekker uitgerus.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Marlene,
So bly julle het so lekker gebly. Sal baie bly wees om julle weer te verwelkom
Vriendelike Groete,
Sharon
Rudolf V - Sep 2020
Algehele gradering
Warthog Corner is 'n gerieflike, netjiese en goed toegeruste huis.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Rudolf dit was my plesier om julle daar te hé en so bly julle het geniet.
Sien jou weer.
Vriendelike Groete
Sharon
Elsa M - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Elsa ons is so bly julle het dit geniet en sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Groete
Sharon
Adri W - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Beste Adri,
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Dis altyd baie lekker om gaste te huisves wat die huis so mooi oppas en die diere so geniet.
Ons verwelkom julle graag weer.
Baie dankie,
Sharon
Lisa K - Aug 2019
Algehele gradering
A tranquil setting to view the wonderful wildlife.
Lees meerWharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Lisa
Thanks for wonderful review it was a pleasure to accommodate you and David and cannot wait for you to return.
Greetings
Coen and Sharon
Kevin J - Jun 2019
Algehele gradering
A great home away from home in the bush!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Kevin
Thank you for the great review. So glad you enjoyed it so much. Love to accommodate you and family again sometime.
Greetings
Sharon
Linel J - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ondervinding!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Line,
Baie dankie ons waardeer en so bly jy het so Lekker gekuier. Jy was n uitstekende gas en die diere mis hulle treats.
Sal baie bly wees om jou weer te verwelkom.
Groete
Sharon
Tania J - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies en gemaklik verblyf en goeie diere-ervaring.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Beste Tania,
Dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.
Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Sharon en Coen
Wayne V - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Wayne,
Dankie vir die goeie resensie ek is so bly julle het dit geniet. Sal jou graag weer wil verwelkom.
Groete,
Sharon Prinsloo
Carika K - Jul 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend, naby geleë. Beter as die wildtuin, want die diere kom na jou toe. Ons het al die diere by ons gehad wat daar uit ons hande kom eet het. Sal vir seker weer terug gaan.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Carika
So bly jy en familie het so lekker gekuier en weer by ons sal aanklop ons sal bly wees om julle weer te verwelkom
Groete,
Sharon
Johan J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Dankie Johan
Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Sharon
Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Diere avontuur.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Tania
Baie dankie en so bly julle het dit geniet. Ek sal dink aan jou voorstel vir aircon op onderste vlak, net moeilik met die oopplan en deure wat oopstaan. Veilige reis terug Australia en ek hoop om jou weer eendag terug te verwelkom.
Groete, Sharon.
Sean V - Sep 2018
Algehele gradering
It was an awesome stay and would go there again in a heartbeat.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Sean,
Thank you for the lovely review we cannot wait to welcome you back.
Greetings,
Sharon
Robert C - Jul 2018
Algehele gradering
Great.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Good day Robert,
Thank you we would love to welcome you back
Regards
Sharon
Evans V - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Evans,
Baie dankie ek is so bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom in Desember.
Baie dankie vir al jou ondersteuning.
Louise V - Apr 2018
Algehele gradering
'n Heerlike verassing.
Lees meerWharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Marishke
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer en so bly julle kon dit geniet. Ons wil julle graag binnekort terug verwelkom.
Groete
Sharon Warthog Corner
Linda M - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing experience!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Linda
Baie dankie vir die goeie resensie. Sien uit om jou weer te verwelkom en wil net se ons het nou lampies beskikbaar as dit nodig is.
Groete
Sharon Warthog Corner
Charleen S - Apr 2018
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om hier te kom kuier.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Beste Jan en familie,
Ons is so bly julle het dit so baie geniet. Ons sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Juan F - Feb 2018
Algehele gradering
Amazing!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Juan
Ons is so bly jy het jou verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Sharon, Wharthog Corner
Pottie P - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Pottie
So bly julle het dit so baie geniet. Sal julle graag weer wil akkommodeer.
Groete
Coen en Sharon
Pieter O - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, aangenaam, veilig en ontspanne.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Pieter
Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit en sien uit om jou gou weer terug te verwelkom.
Leriesa K - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik en rustig en baie lekker gewees.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Leriesa baie dankie vir die wonderlike resensie. Sal beslis meer info email. Hoop om julle gou weer te verwelkom
Magda L - Jan 2018
Algehele gradering
An amazing experience!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Magda,
Thank you for the lovely review we are so glad you enjoyed it on your special day. Hope to see you again in the near future.
Regards,
Sharon, Wharthog Corner
Lousie F - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Louise, baie dankie vir die goeie resensie. Waardeer en sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Chrileza S - Okt 2017
Algehele gradering
Love the house.
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Hi Chrizleza,
Thank you for the lovely review will love to welcome you back again.
Regards,
Sharon Prinsloo
Rienie K - Sep 2017
Algehele gradering
Dis 'n pragtige, gemaklike huis en die diere wat mens verwelkom is fenomenaal.
Lees meerWharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Beste Rienie,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sal beslis die skoonmaker te vra om nie voor 10 uur in te gaan om skoon te maak nie. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het want ons wil hê ons gaste moet tevrede wees.
Hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Sharon - Warthog Corner
Carl K - Sep 2017
Algehele gradering
Very neat and comfy stay in the bush!
Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer
Good Day Carl,
Thank you very much for this great review. We hope to welcome you back soon.
Regards
Sharon Prinsloo
Warthog Corner
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarfgreen 66, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang