Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wharthog Corner Leeupoort

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarfgreen 66, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wharthog Corner is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin wat lief is vir die natuur of 'n groep reisigers wat op soek is na avontuur. Die huis is ongeveer 58 kilometer vanaf Thabazimbi en 72 kilometer vanaf Bela-Bela.

Dié dubbelverdieping, bosveld-vakansiehuis het 3 slaapkamers wat elk toegerus is met 'n slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag. Op die boonste verdieping het die lugversorgde hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die TV-kamer het 'n dubbel-uittrekslaapbank. Die ander 2 slaapkamers, op die grondvloer, het elkeen 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die nodige geriewe wat nodig is vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.

Die Verandah kyk uit oor die bosveld waar wilde diere en asemrowende sonsondergange bespied kan word.

Die huis beskik ook oor braaigeriewe en 'n boma en Jacuzzi.

Daar is talle staproetes wat avonturiers deur die talle inheemse bome lei. Daar is kameelperde, wildebeeste, talle bokspesies en ander wild om in die park te bewonder.

Daar is 'n algemene winkel by die veiligheidshekke asook 'n drankwinkel, swembad en restaurant. In die dorp is daar 'n gemeenskapsaal, speelpark vir die kinders, biblioteek en algemene praktisynskantoor.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madelein B
Saam met vriende
5.0
Plekkie is deel van die natuur, kan afsluit en fokus om te ontspan. Baie lekker plek en baie lekker gekuier.
Sep 2024
Dalene D
Gesin met tieners
5.0
Wenner wegbreek! Ongelooflik lekker gebly. Die diere was 'n spesiale ondervinding. Alles was netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel en self wee...
Sien meer
Jul 2024
Liza V
5.0
Die nabye interaksie met die diere was ongelooflik! Sal beslis weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly. Die huis is lieflik en goed ingerig.
Jun 2024
Wilma N
5.0
Rustig. Leersaam. Ontspannend. Dit was 'n heerlike naweek gewees. Die huis was skoon. Lugversorgers was 'n pluspunt. Die vlakvarke met hulle baie kind...
Sien meer
Mrt 2024
Truia L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die stilte in die bos verskriklik geniet, pragtige plek! Wat 'n fantastiese plek. Kan enige tyd aanbeveel. Plek is netjies, skoon en baie goed...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dwarfgreen 66, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Wharthog Corner Leeupoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarfgreen 66, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238d1fb70ec9a5b7c3fb68e3748fae7a8b217479e724c4a5043c7e369eb07fab579b1e024979b78941dc63b0aaf11aff5eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 68 5 1 5 66 Dwarfgreen Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.914444 27.635972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang