Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wheat Fields

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Wheat Fields
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magdalene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalene P

Fantasties.

Die eienaar was tops, dit was beslis die moeite werd, en waarde vir jou geld.

Alta K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Pragtige 'Aqua Marine' met romantiese dekor.

Heerlike, veilige verblyf met fantastiese gashere.

Herschelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herschelle E

Was uitstekend kon nie beter wees nie.

Was baie nice sal binnekort weer wil daar kuier.

Shirley J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley J

Waarde vir geld, Weskuswegbreek.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Area baie veilig. Sal beslis weer gaan.

Hyno L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hyno L

Rustigheid, privaatheid, vriendelikheid.

Geen mense pla jou nie. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Jy kry 'n sleutel vir jou eie ingang, kan kom en gaan soos jy wil. Braaigeriewe was ook aangebied.

Corrie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Baie oulike plekke, net vriendelike eienaar.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n oulike kamer. Sal waardeer as hulle meer gereeld skoonmaak of skoonmaaktoerusting los.

Fanie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Waarde vir geld.

Rustige buurt, personeel, vriendelik en behulpsaam.

Francois S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie aangenaam.

Mense vriendelik, behulpsaam en gasvry. Altyd bereidwillig om te help.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkloofstraat 16, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bec7516c4abf7e101cb1f5eaaf5e0bf987e19b5e242f417c95f5564e446312984a31cbaf4e342efc1723a23830336eb8d37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Tierkloof Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.91223 17.98352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang