Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wheatfields Guest House

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
2.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Esmur K
Kort verblyf
3.8
Nov 2024

Kalm, rustig, perfek vir wegbreek om alleen te wees. Ek het Wheatfield bespreek vir my ma en pa, verblyf was aangenaam en baie rustig, gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal hulle definitief aanbeveel en weer gebruik vir verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elizabeth L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2021

Alhoewel netjies, was ons teleurgesteld. Die advertering aanlyn was ongelukkig nie wat ons ontvang het nie. Tog was die eienaar baie akkommoderend aangaande inkloktyd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Andrew B
1 nag
5.0
Okt 2020

Wonderful stay. A fantastic old home with hundreds of interesting stories to be told by the owner. The old antique furniture and pictures were priceless... congrats! Huge comfortable room with all the necessary extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Many thanks Andrew. Was a pleasure to have met & accommodated you. I can only hope that we will once again meet up & share some more tales from our interesting lives. Best regards, Tony

Dillon W
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2019

Lovely stay. I booked the place for my parents who attended a birthday party. They had a lovely stay at Wheatfields.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Uiters verrassend. Ongelooflike vriendelike ontvangs en persoonlike aandag deur die eienaar, Anthony Martin. Beslis 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Gemaklik en netjies. Ons was slegs vir een aand daar, maar is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rulene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2019

Pragtige oudhede en meubels in die huis, maar die erf ietwat verwaarloos. Die gastehuis is by die stasie en nie besonder goed geleë nie. Die erf was verwaarloos en bied geen veiligheid vir voertuie nie. Die huis is egter pragtig aan die binnekant. Pragtige ou plankvloere met antieke meubels het ons verwelkom. Die kamer was lekker ruim met meer as genoeg pakplek. Die badkamer was pragtig netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-marie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2018

Rustig en pragtig. Eienaar is baie vriendelik en is 'n baie interessante huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2018

Nice country farm feel. As we only stayed one night I can not write an in depth review. What I can say is that the owner, Tony, was very friendly and hospitable. The room we had was nice, the house is a lovely old style farm or Victorian house. Not sure if there were any other guests there but it was very quiet and peaceful. If you are just looking for affordable accommodation I can recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2018

Interessante, historiese ou huis aan die rand van die dorp. Skoon, netjies, interessante historiese items in 'n pragtige ou Viktoriaanse styl huis, maar ongelukkig teenaan die treinspoor in semi-industriële gebied. Die stort, toilet en piepklein wasbakkie is in een hoek van die slaapkamer, agter outydse hospitaal skerms - effens ongerieflik! Die eienaar/bestuurder, Tony, is baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railway-straat 20, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMjE5MDZmLWJlOTgtNDE1OC1iZGJjLTFlOTEwZDhhYWRkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 20 Railway Road Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.15385280583 18.669236423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang