Wheatland's Farm House and Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Bernadine H - Jan 2024
Algehele gradering
A relaxing and comfortable stay.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Hi Bernadine,
Thank you for taking the time to write a positive review about your stay at Wheatlands.
We appreciate every guest who chooses to stay with us.
Please come again and bring some friends with you?
Lise B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was wonderlik en ons kom weer terug!
Lees meerWheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Liewe Lise,
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer. Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is belangrik om ons wiele te laat draai. Kom kuier asb weer?
Hannes K - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en lekker oorgeslaap.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om ietsie oor ons chalets te skryf. Ons hoop om julle weer te sien.
Ritka K - Aug 2024
Algehele gradering
Rusplek.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Halko Ritka,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en ons waardeer elkeen, want julle laat ons wiel draai!
Anre L - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig en weg van die geraas van 'n stad, mooi uitsig van die omgewing.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Anre. Bly om te sien dat die 'geen TV' nie vir julle 'n probleem was nie, want ons wil graag hê mense moet weer met mekaar gesels en die natuur geniet eerder as om voor die TV of op selfone hulle tyd te verwyl. Ons gaste en hulle opinies is vir ons baie belangrik!
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquil, stunning accommodation.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Hi Michelle, thank you for taking time to write such a beautiful and positive review. Each guest is very special to us and we are delighted that you enjoyed your stay with us.
Anthony H - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en die tyd afgestaan om ons te evalueer. Ons waardeer altyd voorstelle vir verbetering. Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.
Chrisna W - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige, veilige blyplek!
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Chrisna. Ons gaste is almal baie spesiaal vir ons.
Bennie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon in 'n pragtige omgewing.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die tyd afgestaan om sulke goeie en positiewe terugvoer te gee.
Ons waardeer dit ongelooflik baie, want elke gas is vir ons baie spesiaal.
An-mari C - Jan 2022
Algehele gradering
Great location, impeccable view and most memorable stay.
Lees meerWheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Thank you so much for such a beautiful review and positive feedback. So glad you enjoyed your stay with us for every guest visiting, is very special!
Hope to welcome you back soonest.
Marika S - Apr 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marika. Ons is so bly julle het weer kom afsaal by ons.
Dit was ‘n voorreg om julle weereens te akkommodeer.
Koos S - Des 2022
Algehele gradering
'n Netjiese huis in 'n rustige omgewing.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die tyd afgestaan om ons te evalueer. Dit is vir ons baie belangrik om te weet wat ons gaste van ons plekkies dink sodat ons altyd kan verbeter waar moontlik.
Andi T - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry van gaste. Baie dankie, dit was regtig ‘n voorreg om julle te akkommodeer. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Marika S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gerus en ontspan.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om terugvoer oor julle afsaaltyd by ons te gee. So bly als was na julle sin en ons sien uit om julle terug te verwelkom. Dis altyd ‘n voorreg om positiewe terugvoer van ons gaste te kry!
Rachel V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige uitsig en mooi chalets.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Rachel. Dit was ‘n voorreg om julle te huisves. Kom asseblief weer. Bly veilig!
Hans N - Okt 2021
Algehele gradering
Die kamers en geriewe was uitstaande.
Lees meerWheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om sulke positiewe terugvoer te gee.
Dit is altyd vir ons ‘n groot voorreg om gaste te akkommodeer en nog lekkerder om goeie terugvoer te kry en te weet dat julle tevrede was.
Kom gerus weer.
Ruan V - Jan 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker vakansie gehou hier, kan aanbeveel vir almal!
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning! Hoop om julle weer te sien! Bly veilig.
Marie E - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die tydjie daar geniet.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die tyd afgestaan om sulke positiewe terugvoer te gee.
Ons is baie bly julle het die tydjie by ons geniet.
Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is vir ons belangrik en kosbaar.
Robert E - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect cottage in a beautiful setting. Sea, river and wildlife all within a stone's throw from the cottage.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Thank you so much for the positive notes. Happy you have enjoyed your stay, as it was a privilege for us to share our piece of paradise with you. Please come again! Stay safe!
Arnold S - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie diens en gerieflik.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Arnold. Hoop om julle gou weer te sien.
Cornel E - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is 'n plek waar jy baie lekker kan uitrus en die stilte en natuurskoon is goed vir die siel.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Hallo Cornel, baie dankie vir jou tyd om ietsie oor ons blyplekkies te skryf.
Dis altyd baie lekker om terugvoering van ons gaste te hoor, want julle is vir ons belangrik!
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en dat als na julle sin was.
Hoop om weer gou-gou van diens te wees.
Etienne S - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, net 'n paar basiese verbruiksartikels wat verskaf kan word.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ettienne.
Ek is baie bly julle het dit geniet en dankie vir die voorstelle.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Bly veilig en hartlike Lamontgroete
Monique B - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, veilig, rustig en pragtige uitsig.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Hi Monique,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar en die tyd afgestaan hieraan. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tevrede is. Ons hoop om julle gou weer te huisves.
Zeta P - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful accommodation and venue!
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Dear Zeta, Thank you so much for taking time to give us such positive feed back on your stay with us. It was really a privilege accommodating you and we will be very happy to welcome you back.
Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, huislik.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker en ‘n groot voorreg om ons gaste tevrede te stel. Net jammer julle kuiertjie was so kort, julle sal maar weer moet kom.
Alexander V - Des 2018
Algehele gradering
Goeie plek om te rus en te herlaai.
Lees meerWheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Goeiedag Alex,
Baie dankie vir die tyd afgestaan om ietsie oor ons plekkie te skryf.
Ons waardeer alle insette vreeslik baie en neem als ter harte.
Ons is bly julle het die verblyf geniet, kom gerus weer.
Johannes B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam!
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente wat jy so goedgunstiglik na ons kant toe laat kom het. Dit is altyd ‘n groot voorreg om ons gaste tevrede te stel en ons waardeer elke terugvoer, want ons weet dit neem van jou kosbare tyd in beslag. Jammer ons het nie ontmoet nie, julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Johan S - Jan 2018
Algehele gradering
Gaaf.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie dat jy 'n tydjie afgeknyp het om 'n resensie van die chalets te doen. Ons waardeer alle terugvoering en hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Cecile J - Des 2017
Algehele gradering
Die netjiese kothuisie het perfek aan ons behoeftes voldoen.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Hi Cecile,
Tyd is baie kosbaar en daarom waardeer ons jou tyd om ‘n resensie van Wheatland’s Chalets te skryf.
Ons is baie bly dat ons aan julle behoeftes kon voorsien en dit was boonop 'n groot voorreg om julle te huisves.
Hoop van harte om julle gou weer terug te verwelkom.
Renelle P - Des 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Don V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly ons kon help, ek hoop om julle weer te kan huisves in die nabye toekoms.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheatland's Plaas, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang