Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wheatland's Farm House and Chalets

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bernadine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A relaxing and comfortable stay. We had a lovely relaxing stay at Wheatlands. We were able to walk, cycle, and enjoy the farm, as well as make the most of the close proximity to the beach and the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Hi Bernadine, Thank you for taking the time to write a positive review about your stay at Wheatlands. We appreciate every guest who chooses to stay with us. Please come again and bring some friends with you?

Lise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was wonderlik en ons kom weer terug! Wheatland's het ons alle verwagtinge oorskry. Die chalets is pragtig en gemaklik en die eienaar het hulle met smaak ingerig en aandag gegee aan die kleinste besonderhede vir reisigers. Die ligging is wonderlik - uitgestrekte oop veld vanaf die stoep voor die huis waar die springbokke wei. Dit is stil, rustig en salig. Die rivier is 'n vyf minute rit vanaf die chalets of 30 minute maklike stap. Hier kan jy heerlik swem, visvang of 'n skemerkelkie geniet. Gouritzmond is 15 minute se ry weg, en dan is groter dorpe soos Stilbaai en Mosselbaai naby - maar eens op Wheatland's, wou ons nie elders nie. Puik ligging en akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Liewe Lise, Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer. Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is belangrik om ons wiele te laat draai. Kom kuier asb weer?

Hannes K
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Netjies, goed toegerus en lekker oorgeslaap. Die chalets is op 'n kommersiële plaas naby 'n teerpad, maar stukke grondpad is onvermydelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die tyd geneem om ietsie oor ons chalets te skryf. Ons hoop om julle weer te sien.

Ritka K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rusplek. Ons het baie lekker gebly. Daar was bord speletjies wat 'n oulike inisiatief was. Daar was nie TV of WiFi nie. Daar was opvangs, maar nie die beste nie. Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig en die huisie was netjies met 'n mooi omgewing rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Halko Ritka, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en ons waardeer elkeen, want julle laat ons wiel draai!

Anre L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Lekker, rustig en weg van die geraas van 'n stad, mooi uitsig van die omgewing. Dit was 'n baie lekker wegbreek vir ons. Die feit dat daar nie 'n TV is nie, was geen probleem nie. Die eienares is baie vriendelik en is baie behulpsaam as jy vra. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die terugvoer, Anre. Bly om te sien dat die 'geen TV' nie vir julle 'n probleem was nie, want ons wil graag hê mense moet weer met mekaar gesels en die natuur geniet eerder as om voor die TV of op selfone hulle tyd te verwyl. Ons gaste en hulle opinies is vir ons baie belangrik!

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Tranquil, stunning accommodation. Is a stunning place to stay, the accommodation has all you need, well located to neighboring towns and resorts. Our host Colleen is amazing and has added so many extras in the chalets when in need. Is a definite place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Hi Michelle, thank you for taking time to write such a beautiful and positive review. Each guest is very special to us and we are delighted that you enjoyed your stay with us.

Anthony H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Lekker rustig en stil. Die chalet was goed ingerig, skoon en netjies. Ons het ook Colleen se geselsie en vriendelikheid waardeer. Sou miskien net graag 'n aircon wou hê vir die warm tuisbly-dae en as Eskom met hulle beurtkrag begin dan het die eenheid geen water nie (miskien iets om op te los vir die nuwe jaar) maar anders was dit baie lekker en ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en die tyd afgestaan om ons te evalueer. Ons waardeer altyd voorstelle vir verbetering. Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Chrisna W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Heerlike rustige, veilige blyplek! Sal dit vir enige een aanbeveel. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Chrisna. Ons gaste is almal baie spesiaal vir ons.

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies en skoon in 'n pragtige omgewing. Die eenhede is so gebou dat mens baie privaat is met 'n lekker braai. . Die eenheid was besonder netjies en skoon. Ek sal beslis weer van Wheatland's Chalets gebruik maak. Wat ook besonder was is die wild - jong springbokkies wat speel en hase teen skemer. Die nag geluide (naguiltjies en Kaapse ooruil) was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die tyd afgestaan om sulke goeie en positiewe terugvoer te gee. Ons waardeer dit ongelooflik baie, want elke gas is vir ons baie spesiaal.

An-mari C
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Great location, impeccable view and most memorable stay. We stayed 5 lovely nights and was sorry to leave this most tranquil spot. Colleen’s passion and hospitality for her guests are unmatched, she made everything easy and extra special. The cottages are incredibly well equipped with everything you would need and more. Effortless, simple layout and tasteful interiors. Sitting on the little stoep by the fire at night overlooking the springbok, alpaca and other wildlife was certainly the highlight. We’ll be back yearly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Thank you so much for such a beautiful review and positive feedback. So glad you enjoyed your stay with us for every guest visiting, is very special! Hope to welcome you back soonest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheatland's Plaas, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NjFkOTEzLTM2NTYtNDkyZS05NjZlLWM2MzFiOWNlOTUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Lamont Boerdery Farm 393 Johnsons Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.308055555556 21.842777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang