Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Where the Crows Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Where the Crows Nest is 'n lieflike kothuis in Hilton waar gaste die rustigheid van die natuur op die rand van die Umgeni-vallei kan geniet. Hierdie kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gemeenskaplike badkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Vir kinders is daar 'n bababedjie en 'n matras wat vir 'n kind geskik is. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus leefarea het gemaklike sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 2
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elsjmari J
Gesin met tieners
5.0
Where the crows nest is n pragtige plek met bitter vriendelike mense! Dit was 'n fantastiese verblyf. Alles was so mooi en netjies. Kon nie vir beter ...
Sien meer
Jun 2024
Natasha S
Gesin met klein kinders
5.0
Besonderse akkommodasie. Dit is regtig 'n pragtige area en die verblyf is uniek. Maryna is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorslaap...
Sien meer
Okt 2023
Masechaba K
Saam met vriende
5.0
Peace and Tranquility at its best. Words fail me on how my experience was. This place is a germ and needs to be kept that way. Hospital...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Rachel L
Gesin met tieners
5.0
Klein stukkie paradys. Ons het heerlik hier gekuier en kan dit beslis aanbeveel. Die woonstel/huisie is gerieflik uitgerus, kombuis is volledig om sel...
Sien meer
Mrt 2023
Dean N
Gesin met tieners
4.8
Enjoyed our stay and trip to Midlands. Maryna and her husband were very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Where the Crows Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a49c0fc0e39c2d43fca249ac3a885b0b37e76d7df436d784d9dbee832a76e2b904249bf484c6d95cc81505c5d933b82a52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Cedara Road Hilton Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.506947296434 30.268323166387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang