Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whimseagull

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jacobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig en rustig. Dit was ongelooflik. Sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

This was my 6th visit. I've had the pleasure of this facility 6 times now. Always great. Well-equipped, clean, and a friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Whimseagull het ons verwagtinge oortref. Jacobsbaai is perfek vir 'n rustige naweek teen die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Awesome family-friendly stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Onvergeetlik. Dit was ons eerste keer aan die Weskus en dit was 'n wonderlike ervaring. Ons verblyf was perfek en alhoewel die huis nie teen die see was nie, was dit net 'n kort stappie weg. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Peaceful. Magical space to rest, unwind and recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandley T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Had an awesome and relaxed weekend away from the hussle and bustle. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Heerlik vir kuier. Ons was net grootmense en die uitleg met kuier-areas was perfek, asook die twee braaiplek-opsies en TV apart van die hoofkuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmé H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Veilig, goeie omgewing, rustig, skoon, ruim, stilte. Vir seker aanbeveelbaar. Ideale ligging as jy die Weskus wil verken. Kalm, veilig en skoon. Sonder om ver te ry sal jy alles vind om die hele gesin te vermaak. Veldfietse ideaal. Genoeg roetes om te ry, draf en te stap. Goeie kamera 'n moet. Bly weg met drones. Karen, Lientjie en Chris het geweldig moeite gedoen om te verseker dat alles reg loop en was altyd beskikbaar. Geen onnodige interaksie. Niemand wat pla nie. 'n Ruim gemaklike huis. Hierdie bestemming word beslis gebêre vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Lekker fasiliteit, goed toegerus. Ruim fasiliteit met lekker leefruimte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Baardsingel 32, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzYjliZjk3LTE5OGItNDc3YS1iZjc1LWZkYzA3MDJkNTc5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 32 Jan Baard Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968108954214 17.889104544397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang