Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whimseagull

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Whimseagull
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacobus P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P

Veilig en rustig.

Dit was ongelooflik. Sal weer wil gaan.

Cheryl P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

This was my 6th visit.

I've had the pleasure of this facility 6 times now. Always great. Well-equipped, clean, and a friendly hostess.

Mariette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Whimseagull het ons verwagtinge oortref.

Jacobsbaai is perfek vir 'n rustige naweek teen die Weskus.

Craig B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig B

Awesome family-friendly stay.

See stars.

Hugo L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Onvergeetlik.

Dit was ons eerste keer aan die Weskus en dit was 'n wonderlike ervaring. Ons verblyf was perfek en alhoewel die huis nie teen die see was nie, was dit net 'n kort stappie weg. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Joy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B

Peaceful.

Magical space to rest, unwind and recharge.

Chandley T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandley T

Had an awesome and relaxed weekend away from the hussle and bustle.

See stars.

Belinda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Heerlik vir kuier.

Ons was net grootmense en die uitleg met kuier-areas was perfek, asook die twee braaiplek-opsies en TV apart van die hoofkuierarea.

Delmé H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmé H

Veilig, goeie omgewing, rustig, skoon, ruim, stilte.

Vir seker aanbeveelbaar. Ideale ligging as jy die Weskus wil verken. Kalm, veilig en skoon. Sonder om ver te ry sal jy alles vind om die hele gesin te vermaak. Veldfietse ideaal. Genoeg roetes om te ry, draf en te stap. Goeie kamera 'n moet. Bly weg met drones. Karen, Lientjie en Chris het geweldig moeite gedoen om te verseker dat alles reg loop en was altyd beskikbaar. Geen onnodige interaksie. Niemand wat pla nie. 'n Ruim gemaklike huis. Hierdie bestemming word beslis gebêre vir die toekoms.

Peet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Lekker fasiliteit, goed toegerus.

Ruim fasiliteit met lekker leefruimte.

Elizna A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna A

Fantasties. Skoon. Flinke diens.

Pragtige, groot, ruim huis met uitstekende fasiliteite. Uitstekend. Baie tevrede.

Michelle T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle T

The house is haunted, the TV is an antique, the entertainment area was a mission to get to, most unpleasant and there should be a modern, updated TV in the kitchen/lounge area.

It was not a full DStv package and had to phone back and forth to have this resolved.

Whimseagull se terugvoer

Hi Michelle, I am sorry that your experience was not good, we strive that people enjoy the time at the house. I can assure you that the house is not haunted, else we would need to increase our price for this added facility!
Regarding the old TV, we have replaced it with a 55 inch smart TV and installed free, uncapped Wi-Fi. The DStv is now available on the app to avoid the connection problems that you experienced.
We can't do much about the staircase inside - it is part of the "quaint" feel of a West Coast house. We have also chosen to have only one TV at the house, as most guests find this more than adequate.
Thanks for the feedback. We have reacted on it and hopefully future guests will get the benefit of the suggestions.
Craig

Whimseagull
Lauren B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

Peaceful place for a much needed break.

Friendly host, beautiful house and beach is close by. All round tranquility. Definitely my favourite place.

Cheryl P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

Relaxing.

Brilliant house. My 4th visit.

Freddie K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie K

Dit is 'n lekker, wel toegeruste kuierplek.

Die huis is ruim, skoon en baie goed toegerus. Gaste kan binne of buite kuier. Ons gasvrou (Lientjie) was puik. Whimseagull word hoogs aanbeveel.

Shaun D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun D

Baie lieflike plekkie, als op sy plek en baie netjies.

Plek was baie netjies. Die person wat ons ontmoet het by die huis was baie gasvry en vriendelik. Die huis self was baie lieflik en vol spasie.

Andrew L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew L

Comfortable, well-equipped house.

We loved our stay at Whimseagull. The open plan layout in the kitchen, dining and living areas downstairs works well. The giant fire place/indoor braai area in the dining room is a huge bonus.

Phlip O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip O

Baie rustig en stil.

Baie lekker gebly, lekker stil en mens rus baie lekker.

Arno M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Baie rustig, mooi en gerieflik.

Ons is gasvry ontvang. Die dorpie is rustig, en die mense is baie vriendelik. Dit is 'n baie veilige omgewing om saam met jou kinders vir 'n naweek/vakansie weg te breek.

Louise R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Ruim, netjies en gerieflike huis.

Die foto's doen nie die plek "justice" nie. Ruim, netjiese huis met al die geriewe wat jy nodig het. Gemaklike beddens, groot ruim kombuis, lekker leefarea bo en onder. Oom Cassie wie ons ontvang het is ook 'n opsomming van Weskusvriendelikheid.

Kendall B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kendall B

Perfect! Very well equipped.

Wonderful house in a perfect setting.

Lindi D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

Die huis is baie goed toegerus, vir beide vriende en familie. Veilig en baie rustig.

Het die verblyf baie geniet. Die huis is goed toegerus. Ons het puik diens van die agent sowel as eienaar gekry. Sal definitief die huis aanbeveel. Dit is baie veilig en rustig.

Gussie G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gussie G

Het verblyf terdeë geniet, huis ruim en alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak.

Die huis voldoen aan alles wat 'n groterig groep mense wil hê. Dis toegerus met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak.

Aletta P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P

Baie lekker gebly hier! Veral lekker by die binne vuur, gekuier en kos gemaak!

Ek dink dat dit in die somer nog lekkerder gaan wees!

Ilze K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Pragtige huis, goed ingerig en gerieflik.

Ons het die huis perfek gevind vir ons groep van 5 volwassenes en 3 slaapkamers. Genoeg badkamergeriewe as gevolg van die gastetoilet. Kombuis en leefarea ruim en goed toegerus. Baie skoon, pragtige huis! Werklik die moeite- en geld werd gewees.

Zelda T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Perfekte plek vir heerlik ontspan.

Baie spasie, super skoon en goed toegerus.

Ric B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ric B

Baie gerieflike huis en netjies.

Lekker gebly in 'n stil omgewing. Goeie plek om te gaan rus en niks te doen.

Harry O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry O

Gerieflik en netjies.

Ek dink dit is die regte tipe verblyf vir 'n week wegbreek. Die ligging teenoor die naaste dorpe ens. is baie goed. Die Wes-Kaap terdeë geniet.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Baardsingel 32, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzYjliZjk3LTE5OGItNDc3YS1iZjc1LWZkYzA3MDJkNTc5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 32 Jan Baard Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968108954214 17.889104544397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang