Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whimseagull

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Baardsingel 32, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whimseagull is 'n selfsorghuis in die weskusdorpie Jacobsbaai. Die dorpie is bekend vir sy oorvloed seekos en die manjifieke vertoning van veldblomme wat die landskap elke jaar van laat winter tot lente verander.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ruim kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die hoofkamer het ook dubbeldeure wat na die stoep met 'n privaat ingang oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het ingeboude kaste. Die tweede badkamer het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis en opwaskamer is volledig toegerus en sluit 'n oond, kookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die huis het 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eetarea is ideaal geleë tussen die kombuis, binnenshuise kaggel en sitkamer om vryvloeiende gesprekke moontlik te maak.

Die solderarea bied 'n tweede leefarea en is ingerig met 2 groot rusbanke, 'n slim-TV met Netflix en DSTV. Op die boonste verdieping is daar dubbeldeure wat na die patio met braaigeriewe oopmaak, wat uitkyk oor Jacobsbaai see se kant toe. 'n Aparte buitetrap lei na hierdie patio en solder. 'n Aparte buitetrap lei na hierdie patio en solder.

Die huis is toegerus met 'n sekuriteitstelsel en WiFi.

Die Weskus is 'n pragtige streek van die Wes-Kaap, begrens deur die Atlantiese Oseaan in die weste en die Swartland in die ooste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jan Baardsingel 32, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whimseagull het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Baardsingel 32, Jacobsbaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzYjliZjk3LTE5OGItNDc3YS1iZjc1LWZkYzA3MDJkNTc5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 32 Jan Baard Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968108954214 17.889104544397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang