Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whiptail Cosy Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Whiptail-laan 118, Newlands East, Durban, 4037, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whiptail Cozy Nest bied gerieflike verblyf in 'n knus gastehuis in Newlands East, noord van Durban, 17,3 km vanaf Durban se sakekern. Die gastehuis is 18 km vanaf uShaka Marine World en Durban se strandfront geleë.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die ander 2 kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die luukse kamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer is toegerus met ingeboude kaste en 'n yskassie. Die tweede gastekamer het 2 enkelbeddens en die derde gastekamer het 'n dubbelbed. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie.

Ontbyt en aandete is opsioneel, en die gastehuis bied 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis vir selfsorg. Badhanddoeke en toiletware word voorsien, en tee en koffie is beskikbaar.

Die gastehuis is 11,3 km vanaf Moses Mabhida-stadion en Suncoast Casino is 13 km weg. Daar is 'n aantal winkelsentrums in die omliggende area soos Gateway Theatre of Shopping, The Pavilion, Westwood Winkelsentrum en verder suid is die Galleria Mall.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Whiptail-laan 118, Newlands East, Durban, 4037, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Whiptail-laan 118, Newlands East, Durban, 4037, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhOFAV53XqE5KNpiWFyugvSb2dOryn90YKwhYgDiL6EAlGeEzDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 118 Whiptail Avenue Newlands East 4037 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -29.77531361241 30.972684017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang