Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Palms Holiday Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacintha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing stay. Amazing stay, very peaceful environment. 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Thank you so much for the kind review. We hope to welcome you back soon. Regards, Michelle

Deidré P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Perfekte huis om af te skakel van alles af en net te ontspan. Sal definitief weer in die toekoms Whispering Palms bespreek. Pragtige huis. Baie rustige en veilige area. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly dat julle die tydjie by Whispering palms holiday home geniet het. Dit is vir ons lekker om dit met ander te deel! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Michelle Campbell

Quinton N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Just what the doctor ordered. Amazing! The host/agent was amazing whenever we needed guidance before and after the wonderful vacation, and the house was like a dream. As my wife commented, "I feel like a queen, my King." So brownie points scored as a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Thank you for the kind words! I am so happy to hear you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Also, we are happy to help with the "brownie points"! Regards, Michelle Campbell

Ursula M
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Lekker rustige wegbreek. Ons het 'n fantastiese tyd gehad, die huis is baie ruim met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Michelle

Randall S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Our stay was pleasant. We had a great stay will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Thank you for your kind review. We would gladly welcome you back, anytime. Regards. Michelle

Florence G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Our stay was really amazing. We could bond as a family. We took long walks on the beach, we also participated in West Coast Marathon which took place at the Country Estate in Langebaan. The early morning drive from the estate were really awesome. I would booked this house again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Thank you for your kind words Florence. So happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon! Regards, Michelle

Tana V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Rustig. Ons het heerlik gebly. Dis huis is ruim, ten volle toegerus en netjies. Dis baie naby aan die strand en die estate is baie stil en rusitg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Baie dankie vir die mooi terugvoering. So bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer. Groete. Michelle Campbell

Belinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Ruim, netjies en goed toegerus. Ruim met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Fotos skep die indruk dat daar 'n see-uitsig is wat nie die geval is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit. Baie bly julle het dit geniet. Groete, Michelle

Bilkees C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Great. We enjoyed the area and place very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
I'm glad you had a good time. We appreciate the positive review. Hope to see you soon. Regards, Michelle Campbell

Juliette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Peaceful and quiet. Soul reviving. Comfortable and neat house. Swimming pool a bonus for kids. The house has all the necessary amenities. Beach within walking distance. Excellent host in Michelle. Thank you. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Whispering Palms Holiday Home
Thank you for your kind words Juliette! Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon, Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8af592352e481e23be10ada32757e004b618a9ca919d60d239a1a318e2d3644a218e14d08333dd5ae9dcff58610d9e01987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 34 6th Avenue Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.7083673 17.9703713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang