Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Palms Holiday Home

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whispering Palms Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Shelley Point Gholf- en Strandlandgoed in St Helenabaai. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe en besienswaardighede.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 driekwartgrootte-beddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Die volledig toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea bied leerbanke om op te ontspan, 'n slim-TV met 'n TV-boks, asook 'n moderne kroegarea met glase. Die leefarea lei na buite, waar daar 'n klein draagbare braaigeriewe sowel as 'n gasbraaier is vir gaste om ook te gebruik. Die huis het onderdakparkeerplek vir 2 motors en plek vir nog twee voertuie op die oprit.

Die landgoed het klein bokkies, hasies en skilpaaie wat vry rondloop. Die landgoed spog met 2 rotsagtige strande wat ideaal is vir kajakvaart, snorkel en luilekker dae op die strand en Golden Mile Beach, wat ideaal is vir gesinsuitstappies met sy "myle" se gesogte strandfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Whispering Palms Holiday Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whispering Palms Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8af592352e481e23be10ada32757e004b618a9ca919d60d239a1a318e2d3644a218e14d08333dd5ae9dcff58610d9e01987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 34 6th Avenue Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.7083673 17.9703713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang