Whispering Palms Holiday Home
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 350R2 848 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Whispering Palms Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Shelley Point Golf and Beach Estate in St. Helenabaai. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe en besienswaardighede.
Hierdie dubbelverdiepingvakansiehuis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis het die nodige geriewe om etes te kook, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea het leerbanke, 'n slim-TV met 'n TV-boks en 'n moderne kroegarea met glase. Die leefarea lei na 'n buite-area met draagbare braaigeriewe en 'n rooster wat gaste kan gebruik. Die huis het 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie en daar is ook parkeerplek vir 2 voertuie in die oprit.
Die landgoed het bokkies, hase en skilpaaie wat vry rondloop. Die landgoed spog ook met 2 rotsagtige strande wat ideaal is vir kajakvaarte, snorkel en luilekker dae op die strand en die Goue Myl-strand. Dit is perfek vir 'n gesinsuitstappie met kilometers se ongerepte strand om te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Whispering Palms Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap