Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat, Luwandla 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Whispering Palms is 'n lieflike selfsorghuis net oorkant 'n inheemse woud in St. Lucia.

Die eiendom bied verblyf in 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledige kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad met 'n handstort, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eet- en sitarea met 'n slim-TV, WiFi, asook 'n slaapbank vir 2 ekstra kinders. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefaea lei na 'n stoep met 'n etenstafel. Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en tuinarea wat deur verskillende diere, soos vlakvarke besoek word.

Die naaste strand in St. Lucia is naby hierdie eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Visarendstraat, Luwandla 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whispering Palms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat, Luwandla 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee432e45bd1160dbd879b666d548961c7ec35a54ceeb1448992c6d5309ef1c2251db0631048df7b3f56d7fcb7fa6ef7604db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Visarend street Luwandla 16 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372251137142 32.416296561971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang