Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Waves

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadia-straat 10, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whispering Waves is in die vissersdorpie Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige wegbreek naby die strand soek.

Die ateljee is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n driestapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en ketel. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan kies om te gaan vir 'n verfrissende swem of gaan perdry op die strand, besoek De Kelders grotte, of geniet 'n bootrit na Dyer Island Reserve.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Naomi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Arcadia-straat 10, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whispering Waves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadia-straat 10, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5a487aa2ccb653e536916f534764e9b14360db49017e6d077d84859e91b2128650eb2fb63b7958a1ea727c57aa075bdb5a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 10 Arcadia Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.663200868726 19.493081927618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang