Whispering Waves
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 10, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Whispering Waves is in die vissersdorpie Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek naby die strand soek.
Die ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens en 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en ketel toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan swem of gaan perdry op die strand, De Kelders grotte besoek, of 'n bootrit na Dyer Island Reserve geniet.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Arcadia-straat 10, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whispering Waves het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 10, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap