Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Whistle on West

Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Vr.
14de14Mrt
Sa.
15de15Mrt
So.
16de16Mrt
Mo.
17de17Mrt
Di.
18de18Mrt
Wo.
19de19Mrt
Do.
20ste20Mrt
Whistle on West
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 450
per eenh.
R1 450
per eenh.
R1 450
per eenh.
R1 450
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Rook is verbode.
Respekteer bure en stilte-ure is vanaf 10:00 tot 08:00. Gedurende hierdie ure moet geraas en harde musiek asb. verminder word.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien musiek gespeel word, hou asseblief by die stilte-ure huisreëls .
Geen besoekers word toegelaat op die eiendom wat nie op die besprekingsbevestiging is nie.
Besoekers word slegs toegelaat indien toestemming van eienaar vooraf verleen word.
Troeteldiere word nie in die eenheid toegelaat nie, tensy toestemming deur eienaar verleen word voor aankomstyd.
Asblik en herwinning vir ons huis is elke Maandagoggend.
Maak asb. seker dat jy die herwinningsverpakking gebruik wat verskaf word en sit dit in die groot swart sak by die hek voor jy vertrek.
Vullis
As jy enige skottelgoed gebruik tydens jou verblyf, sal ons dankbaar wees as jy dit sal skoonmaak en dit op die skottelgoedrak laat. Hierdie sal van groot hulp wees.
Ons sal dit waardeer as jy elke dag, en met uitklok, alle ligte en verwarming af sal skakel.
Ons huis werk op sonkrag.
Spaar krag.
Sou iets gebreek, gesteel word, of enige reëls wat jy verbreek sal jy in kennis gestel word en 'n rekening ontvang.
Moet asb. nie nat handdoeke op meubels of toonbanke sit nie, aangesien dit erge vlekke laat.
Uitklok is streng voor 10:00.
As jy later as 10:00 vertrek, sal nog 'n dag by jou rekening gevoeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weststraat 44, Easttown, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077b0f874b03f96e058837d003712ab307ec6c129125932ee81cb2f563f5386b711daf9b1b7caf17513b4065378bca56a8d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 44 West Street Easttown, Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154512 27.977392868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456