Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistling Bridge Cottage & Rooms

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Boris V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Home away from home. Amazing, a nugget in the Karoo!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
1 nag
5.0
Jan 2025

Lieflik! Dit is baie netjies en het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Authentic Karoo farm. It was a very authentic and historic farmhouse. We really enjoyed being in the cozy surroundings for a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lottie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Keurig en gesellig. Pragtige ou huis en plaas. Ons het lekker gebly. Ek noem net dat die kombuis gedeel word met ander reisigers, dis gesellig, maar ek het dit nie vooraf geweet nie. Maw ook nie eie yskas nie - indien jy sou benodig. Maar, dit is 'n lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Rustig en pragtig. Ons het lekker geslaap en die groot area verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
1 nag
4.2
Jan 2025

Groot plaashuis met baie spasie. Baie hartseer wat met eienaars gebeur het, dit is 'n pragtige plek en ek kan my net indink hoe hierdie familie gelukkig was daar. Ons het die hele huis vir onsself gehad, so alles was tot ons beskikking. Groot huis met baie herinneringe. Selfs troeteldiere gehad vir die aand .

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker geslaap. Indrukwekkende huis en meubels. Kamer was gerieflik en skoon. Katte op tafel in kombuis was 'n aanpassing. Geen gordyn aan badkamervenster en venster is aan voorkant van huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vernon R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Ons het lekker gebly in die ou plaashuis. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kendall L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great safe stay with young kids! After a long drive from KZN, Whistling Bridge Cottage & Rooms was a welcome oasis. The room was comfortable and there was plenty of space for our small kids to burn off energy. The farmyard was safe for them to ride their bikes and run around. And cooling off in the dam was such a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We plan to hopefully be back! Lovely and peaceful. Beautiful old world charm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwalplaas, N1 Nasionaleweg, Kromrivier, Drie Susters, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b0f50fab21efa8f0df6d7d730de3f129874acabb361b4f603bd9add7cc255514c71788c676082910573ace37360e39fa83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.982036898863 23.023185730835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang