Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistling Bridge Cottage & Rooms

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Esme B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ruim huis, pragtige uitsig. Uitstekende diens. Uitstekende oorslaapplek. Ons wil langer bly. Ruim huis, pragtige uitsig. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was very cold outside but there were multiple sources of warmth inside. It was so beautiful there, we had a lovely time. Super relaxing and we were looked after well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crispin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Exceeded expectations. Whistling Bridge cottage provided us with an exceptional overnight stop on our journey up the N1. We were met by our friendly host, Kim, who showed us the way to the cottage along the farm roads and settled us into the very well-appointed cottage. The spacious accommodation was clean and very comfortable. Our only disappointment was that we were not staying longer. The padkos coffee and hot chocolate from the farm stall was our parting treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag
5.0
Mei 2024

Lafenis vir my siel! Ek het 'n wonderlike tyd gehad. Dit was net genoeg om my batterye te herlaai. Dankie dat ek in julle lieflike, gerieflike huisie kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muxsie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, clean and peaceful. Beautiful and peaceful. Very comfortable with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Peaceful, clean, affordable - well worth the visit. Beautiful farm to stay with a wonderful host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielerus, pragtig, ontspanne, lekker geslaap. Wat 'n aangename ervaring in 'n baie droë en dorre deel van ons land. Absolute oase in 'n woestyn! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige atmosfeer, luukse geriewe. Pragtige omgewing, lieflike geriewe met alles wat nodig was. Heerlik vir 'n wegbreek maar ook gerieflik naby aan N1 vir vinnige oornag. Sal dit weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend! Uitstekend! Die beste plek diens ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtig en rustig. Baie mooi, netjies en rustig. Sal graag weer daar wil gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwalplaas, N1 Nasionaleweg, Kromrivier, Drie Susters, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b0f50fab21efa8f0df6d7d730de3f129874acabb361b4f603bd9add7cc255514c71788c676082910573ace37360e39fa83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.982036898863 23.023185730835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang