Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistling Winds Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat, Deel 74 van Plaas 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Whistling Winds Farm Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis wat op 'n plaas geleë is naby Baarskeerdersbos, 'n area naby Gansbaai in die Overberg. Die kothuis is goed toegerus vir gaste wat wil wegbreek vir 'n ontspanne naweek of vir gaste wat troues in die area bywoon.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuisie af lei 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n sonnige patio met buitesitplek en braaigeriewe in die tuin wat ook lieflike uitsigte oor die omliggende plaas het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rivierstraat, Deel 74 van Plaas 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whistling Winds Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat, Deel 74 van Plaas 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aafbfcbd8398734aa28c8cb7c48e8e3b19478ad5f61bf2e53651dcc736aa58c692ff37ab657d10cd3b19b680b1b6db1d45b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 Rivier Street Portion 74 of Farm 213 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.596808464569 19.569219654913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang