Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alvesta

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Rustig en veilig. Yolandi is 'n pragtige mens, het ons vriendelik ontvang en was baie professioneel afgesien van die feit dat sy net die vorige dag haar 3 weke oue seuntjie (1 van 'n tweeling) moes begrawe. Ons dink aan julle en baie dankie vir alles. Ons waardeer dit. Ons het nou nie ontbyt geëet nie, want ek moes 6 uur vastend by die hospitaal wees, maar ek is seker dat die ontbyt ook lekker sou wees. Dis regtig 'n lekker en netjiese plekkie om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2021

Was nie gereed om ons te ontvang nie. 1. Geen WiFi-toegang nie. 2. Geen badkamer sepies, body wash, sjampoe nie. 3. Beskuit met koffie sou lekker wees. 4. Kamer waarin ons gebly het kom nie voor op advertensie nie. 5. Die bedrag wat ons moes betaal was buitensporig vir waarde ontvang. 6. Ontbyt was lekker, sou servette waardeer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anton J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Baie veilig gevoel en verblyf was skoon en netjies gewees. Baie mooi kamer, skoon en netjies. Kamer was baie groot. Ontbyt was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie K
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2018

Skoon en netjies. Pragtige, netjiese gastehuis, maar ons was nooit ingelig dat ons voor drie uur die sleutel moet kom haal nie, my suster het toe die sleutel gaan haal. Toe ons die aand daar kom was alles donker en moes sukkel om ons kamer te kry -Yolandi het wel later kom wys. Sondagoggend toe ons opstaan was daar geen warm water nie, dus moes ons maar sonder 'n warm bad weer huiswaarts kom. Ook het ons geen plek gesien om die sleutel te los nie en het dit toe maar op 'n muur binne in die erf gelos.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johnnie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2017

Uitstekend! Baie sentraal geleë naby alles. Die kamers is ruim, skoon, netjies en gerieflik met lugreëling en groot televisie met volledige DStv. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 055
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norite-weg 43, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwZDMwYWQzLTYxZWQtNDg2NC1hYzIwLWRjMDRiYWVjZGUzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 43 Norite Road Wilropark 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.116323096414 27.863834649324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang