Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Bridge Farm

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Karen Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Dit was 'n awesome naweek. Ons het dit baie geniet en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Beautiful setting, comfortable accommodation. Visitors must take mosquito repellants - difficult to sleep at night with the continuous buzzing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Mei 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jonathan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Romantic, cozy, peaceful. Lovely little getaway spot for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peppi
White Bridge Farm
Dear Johathan, Thank you for your nice review and we would love to see you back here again. Have a great week. Peppi

Marianna P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

In die natuur. Aangename plekkie, bietjie knap vir groot mense wat bo moet slaap. Was in die natuur en het heerlik gekuier by die rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca V
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Okt 2022

Mooi area, slegte diens, slegte ervaring. Geen ontvangs, het eienaar gebel maar sy was baie ongeskik oor die foon. Daar was geen nommer of aanduiding watter kamer ons s'n was nie (geen nr op deur). Die huisie was vol spinnekoppe. Ander gaste het die aand in ons kamer probeer inkom en toe buite ons deur gekuier tot 4 uur die oggend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Peppi
White Bridge Farm
Liewe Marisca, ek is baie jammer oor jou ongelukkige ervaring en die totale misverstand dat ek onbeskof was. Soos jy genoem het, was die sein swak en ek kon hoor dat jy haastig was. Daar was 'n brief in jou verwelkomingskoevert wat vir jou presies verduidelik waar jou kamer is. Jy het dit nie gesien toe jy jou sleutel gekry het nie. Waar dit die spinnekoppe betrek, kan ek net omverskoning vra. Ons is op 'n plaas en dankbaar dat ons in 'n gesonde ekologie en omgewing woon. Ons kyk wel vir spinnekoppe, maar ongelukkig glip sommige van tyd tot tyd deur, dit is maar net die plaas lewe. Met betrekking tot die steurnis, ek was heeltemal onbewus hiervan. Ons woon hier reg langs jou kamer en was totaal onbewus van die steurnis wat jy ervaar het. As jy ons gewaarsku het sou ons beslis ingegryp het en is net so jammer ons het nie daarvan geweet nie. Ek vertrou dat u ons nederigste verskonings sal aanvaar en weet dat u, ons gaste vir ons uiters belangrik is en ons neem u kommentaar baie ernstig op. Ons hoop dat julle 'n heerlike fees in ons omgewing gehad het en alles geniet het wat Witzenberg te bied he. Ons hoop dat jy weer sal kom vir 'n beter ervaring.

Wilma F
1 nag
5.0
Des 2021

Het slegs oorgeslaap, maar was rustige omgewing en het dit aangenaam gevind. Heerlike, rustige omgewing met die river wat kabbel net onder die stoep. Sou dalk net 2 enkelbeddens bo verkies het vir groter kinders. Baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Nice peaceful stay, resting in the mountains Lovely, peaceful place. It is neat ,tidy, with friendly staff and close to Ceres Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Stil en rustig. Heerlik vir 'n naweek wegbreek. Stil en rustig in die natuur. Asemrowend-mooi tussen die berge.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alex S
Kort verblyf
4.4
Mei 2021

Baie rustig en stil vir 'n wegbreeknaweek. Baie lekker stil wegbreek vir 'n naweek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peppi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, 8 km van Wolseley af, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59hd2197ih1upqTw9ok9LIvDMLarVqH557nBtn9rhUYOYHe1Ta?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R43 8 km Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.424489401794 19.260740160925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang