White Bridge Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Peppi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Karen Z - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was 'n awesome naweek.
Celeste T - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful setting, comfortable accommodation.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Jonathan H - Apr 2022
Algehele gradering
Romantic, cozy, peaceful.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Johathan,
Thank you for your nice review and we would love to see you back here again.
Have a great week.
Peppi
Marianna P - Jan 2022
Algehele gradering
In die natuur.
Marisca V - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi area, slegte diens, slegte ervaring.
White Bridge Farm se terugvoer
Liewe Marisca, ek is baie jammer oor jou ongelukkige ervaring en die totale misverstand dat ek onbeskof was. Soos jy genoem het, was die sein swak en ek kon hoor dat jy haastig was. Daar was 'n brief in jou verwelkomingskoevert wat vir jou presies verduidelik waar jou kamer is. Jy het dit nie gesien toe jy jou sleutel gekry het nie. Waar dit die spinnekoppe betrek, kan ek net omverskoning vra. Ons is op 'n plaas en dankbaar dat ons in 'n gesonde ekologie en omgewing woon. Ons kyk wel vir spinnekoppe, maar ongelukkig glip sommige van tyd tot tyd deur, dit is maar net die plaas lewe. Met betrekking tot die steurnis, ek was heeltemal onbewus hiervan. Ons woon hier reg langs jou kamer en was totaal onbewus van die steurnis wat jy ervaar het. As jy ons gewaarsku het sou ons beslis ingegryp het en is net so jammer ons het nie daarvan geweet nie. Ek vertrou dat u ons nederigste verskonings sal aanvaar en weet dat u, ons gaste vir ons uiters belangrik is en ons neem u kommentaar baie ernstig op. Ons hoop dat julle 'n heerlike fees in ons omgewing gehad het en alles geniet het wat Witzenberg te bied he. Ons hoop dat jy weer sal kom vir 'n beter ervaring.
Wilma F - Des 2021
Algehele gradering
Het slegs oorgeslaap, maar was rustige omgewing en het dit aangenaam gevind.
Hilton C - Jun 2021
Algehele gradering
Nice peaceful stay, resting in the mountains
Sakkie B - Okt 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Alex S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil vir 'n wegbreeknaweek.
Tertia V - Feb 2021
Algehele gradering
'n Aangename oornagplekkie, met die al die nodige fasiliteite
Lees meerWhite Bridge Farm se terugvoer
Baie Dankie vir jou opmerkings. Ons vat alles kop toe en dit help ons beter te maak.
Steven S - Jan 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Steven,
Thank you for your message and I am really sorry to hear about your experience. I will check up on this immediately and make sure it does not happen again. We aim to do our best and its reminders like yours that there has to be constantly checking up on processes.
May you have a great day and week ahead.
Peppi
Charlene H - Apr 2021
Algehele gradering
Okay.
Lees meerWhite Bridge Farm se terugvoer
Goeie dag Charlene. Ek is werklik baie geskok oor wat jy hier geskryf het en maak geen verskoning nie en is baie jammer vir jou ongerief. Die stof en miere en hoofsaaklik die kos in die yskas is heeltemal onaanvaarbaar en ons is besig om met die verantwoordelike persone hieroor te gesels.
Dit is die eerste keer wat ons hoor van ;n skok in die stort. Ons is alreeds besig om aandag te gee hieraan.
Ek is jammer dat jy gevoel het dat jy nie jou venster kan oop los nie. Jy sou oplet dat in ons huis langsaan het ons ook geen dieweering en slaap met ons slaapkamer deur oop. As ons nie veilig gevoel het nie, sou ons nie vir ons gaste in daardie situasie gesit het nie. Ek verstaan almal voel nie soos ons nie so ek verstaan jou bekommernis.
Ek se weer jammer vir jou onaangename ondervinding en ons vat dit baie erenstig op en sal doen wat ons kan om reg te stel, die wat ons kan.
Mooi dag - Verskoon die taal gebruik
Peppi
Leona T - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en omring deur pragtige berge en boorde maar blyplek baie teleurstellend.
Lees meerSuzette T - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike vakansieplek.
White Bridge Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is so bly dat jy die naweek geniet het. Dit se baie van n mens what hulle waar end raak sien en geniet. Jy het duidelik al die mooi natuur en voels en diere eervaar.
Baie dankie en ons wens vir u die mooiste jaar vorentoe.
David F - Sep 2020
Algehele gradering
The hosts are very friendly and helpful. Loved the atmosphere of the place.
White Bridge Farm se terugvoer
Thank you so much for your kind review and I am pleased you enjoyed your visit. Have a wonderful week ahead.
Peppi
Elzane K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi houthuis in die natuur.
White Bridge Farm se terugvoer
Goeiedag Elzane,
Baie dankie vir jou positiewe uitsig. Ons waardeur die tyd wat jy vat om te skryf.
Mooidag en week voerentoe.
Dr Piérrie D - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowend en plein lekker.
Annelize M - Aug 2020
Algehele gradering
'n Snoesige huisie met kaggel. Rustig met die geruis van die rivier.
White Bridge Farm se terugvoer
Dankie Annelize,. Ek is baie bly dat jy jou tyd hier geniet het.
Mooi week voerentoe.
Francois V - Okt 2020
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and the area.
Jeanette M - Des 2020
Algehele gradering
Cozy, rustic cottage next to a river. Just beautiful.
Deon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Deon,
I am sorry about your experience. We take criticism very seriously and will undertake to address this as soon as we have got through this current nightmare. Everyone in our industry has been so badly affected. Both cabins are due for an upgrade this winter, but under the circumstances, we are not sure how that will pan out.
We will be doing our best to recover from this global travesty.
Keep safe.
Gillian N - Des 2019
Algehele gradering
What a beautiful little cabin, we were in love with the mountain surrounding us and calm setting in nature!
Lees meerSherry J - Jun 2019
Algehele gradering
The setting was beyond gorgeous and the rustic cabin was perfect for the setting.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Sherry,
Thank you for the lovely message. It says so much about a person when they are able to appreciate the beautiful surroundings that nature had provided us with.
We are so pleased you enjoyed your visit.
Regards,
White Bridge Farm
Suzel V - Jun 2019
Algehele gradering
Die rustigheid en warmte van cabin is perfek vir 'n wintersnaweek!
White Bridge Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Suzel. Ons is baie bly dat jy die naweek geniet het en dat julle die mooi omgewing geniet het.
Mooi week vorentoe en ons hoop om weer vir julle te sien.
Francois V - Jun 2019
Algehele gradering
Cosy cottage with beautiful surroundings and close to various scenic routes.
Lees meerWhite Bridge Farm se terugvoer
Dear Francois,
Thank you for taking the time out to write your lovely review. We do enjoy visitors who enjoy all the positives and make the most of their visit here.
You were also a lovely family and and we enjoyed meeting you. We are pleased you enjoyed your weekend.
Leon E - Sep 2019
Algehele gradering
Was teleurgesteld omdat ons verwag het alle eenhede se uitsig is soos per foto's wat nie die geval is vir die kamer-eenhede nie.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Leon,
Thank you for your response and we take these matters very seriously. I am very sorry to hear that you were disappointed. I am currently taking this up with the agents you booked with as it is apparently not clear that you have booked guest rooms as opposed to river cabins as indicated on my site.
I understand fully what you would have preferred, but the rooms you got were specifically what you booked. I trust we can improve the representation for future guests.
We did enjoy meeting you and having you as guests.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Gert V - Mrt 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
White Bridge Farm se terugvoer
Thank you for giving me the chance to respond. I take criticism very seriously and do not in any way wish to shift responsibility. I will do all I can to give the matter a serious look into and avoid similar complaints in the future.
This booking was very unfortunate and a typical scenario when booked through a third party and where they have not communicated directly with the owners. I had a feeling that they would have preferred the other options available, but nonetheless, they continued to confirm a booking for this unit. The guest chose the budget option (R250.00 per person) and when the party arrived, having driven a long way from Northern Cape or Limpopo, his wife was not happy. I was not even able to offer an alternative, because when they came to see me, the irate guest said that even if there was another option, they would not be staying there. I would have offered them 2 separate units, one per couple and not charged anything extra if I had been given the chance.
I was also taken aback when she referred to the lovely Zimbabwean family who were in the other side of the semi as "ander mense". I had a feeling that these, so referred to as "ander mense", were an issue and in this lovely country of ours, there are people and people, and not "ander mense". I could be mistaken, but it was my interpretation of the statement made.
I am truly sorry that things did not live up to expectation and we will be discontinuing this unit as of May this year to avoid similar incidents. This is extremely disappointing, but so be it.
I sincerely hope that this group enjoyed their trip wherever they went in our beautiful Western Cape.
Guy M - Aug 2018
Algehele gradering
A serene stay on the Breede River with deliciously comfortable linen and magic fireplace.
Lees meerWhite Bridge Farm se terugvoer
Dear Guy,
Thank you so much for your lovely message. I am so pleased you enjoyed your visit and you obviously are one of those amazing people who see all the positives in live.
We hope to see you again in the future.
Trevor D - Jul 2018
Algehele gradering
What a beautiful setting. The host was more than friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n pragtige omgewing. Die gasheer was meer as vriendelik.
Alles wat benodig word, word voorsien en dit was presies waarvoor ons gesoek het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
White Bridge Farm se terugvoer
Thank you for your response. I am glad you enjoyed yourself, and we hope to see you again in the future.
Aldre R - Jul 2018
Algehele gradering
If it's peace and tranquility you are after, this is the place to visit.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Aldre,
Thank you so much for your wonderful comments. It takes special people to see and appreciate the beauty that surrounds us every day.
So glad you enjoyed your visit and we would love to see you return sometime.
Deirdre E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon en oulike huis. Pragtige omgewing. Sal graag weer besoek.
Lees meerWhite Bridge Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is altyd bly as mense die mooi omgewing waardeer. Dankie ook vir die terugvoering op die Whiskey Yankee "branding". Ons hoop om vir julle weer te sien, in die toekoms.
Cori E - Mei 2018
Algehele gradering
Presies wat ek wou gehad het!
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Trevor,
Thank you for your wonderful response and appreciation of our surrounding beauty. We are so pleased you enjoyed your stay and do hope you will return in the future.
Warmest wishes,
Peppi
Jacques D - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en heerlike verblyf.
White Bridge Farm se terugvoer
Dear Anneke,
Thank you for your lovely, positive response. I am so pleased you enjoyed your stay.
Every good wish for the year ahead.
Regards,
Peppi
Estelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig met pragtige uitsig.
White Bridge Farm se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly dat jullie warm was, want die weer was maar erg.
Die kaggel is altyd lekker.
Lydia P - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
White Bridge Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Die rivier huisjes bly maar gewild en ons hoop dat jy wel terug kom, om in een van hulle te bly.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, 8 km van Wolseley af, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang