Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jeannie S
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Comfortable rustic luxury stay in spacious silence enjoying the anticipation of the next sighting. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Ideale bosveldwegbreek vir ‘n groep of as ‘n paartjie. Ons was ‘n groep van 9 volwassenes en sommer ‘n hele klomp kinders. Hulle’t aanbeveel dat ons in die Bush Camp bly. Ons het die hele kamp vir onsself gehad: elke gesin sy eie chalet. Die geriewe is gemaklik en netjies. Alles wat mens sou nodig hê is in die groot kombuis. Elke oggend het dames vir ons kom skoonmaak. Die kinders (en ons) het baljaar in die swembad. En op ons laaste dag het ons vir ‘n game drive gegaan. Patrick en Cosmos, ons gidse, was ongelooflik oulik. Ons was slegs daar vir 2 aande. Sal vir seker teruggaan en ‘n paar nagte langer bly om op die boot te gaan en dalk tiervis te vang. Ek beveel dit vir seker vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
Beste Tania, Dit maak ons harte warm om sulke goeie terugvoering te kry. Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet om so in die natuur almal lekker saam te kuier. Sien julle volgende keer. Warm groete, Stephanie

Koos P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Baie rustig. Lekker plek om weg te kom van die gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
Beste Koos, Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien binnekort. Warm Groete, Stephanie

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2019

Very good self catering accommodation. Beautiful setting in the game reserve however the game should be increased for viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mia J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Wonderlike blyplek in vrede en ver van alle geraas van die stad. Goeie diens en heerlike ervaring van natuur en stilte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
Dankie vir die terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeuwspoor Plaas, Pongola Game Reserve Suid, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuH95O7t9d89kEQfVNKoLId0QFMtD8R1GQrYLsS2IKRW3bP5nY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Leeuwspoor farm Pongola Game reserve South 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -27.446705504847 31.890134811401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang