Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anton B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik! Ons was op Koringberg vir my 40ste verjaarsdag. 'n Naweek met familie en vriende. Kon nie vir 'n beter plek vra nie. Wens ons kon dit elke naweek doen. Mariaan het ons vriendelik ontvang en baie vinnig gehelp as daar enige vrae was. Uitstekend. Sal dit weer en weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Pragtige huis vir 'n wegbreek om te rus en die natuur te geniet. Pragtige huis met hoë kwaliteit meubels, beddens en beddegoed en uitstaande kwaliteit toerusting. Alles wat mens nodig het, is daar. Ontvangs was uitstekend, kommunikasie was uitstekend. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsholofelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Relaxing. Beautiful, clean and stylish! Very charmingly decorated. Super spacious and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine-mary P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Relaxing, beautiful and charming. The accommodation is absolutely beautiful and has lots of soft finishes that feel like a spoil, like nice linen, and wonderful complimentary toiletries. The kitchen is well set up for those who enjoy cooking, and the host's tips on the area meant we were able to get delicious sourdough bread and pizza bases in Moreesberg to complement our meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cate
White House
Thank you for choosing to stay at the White House, Katherine. You and your friends were wonderful, easy-going guests. We would love to host you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kareestraat 66, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA865374ed9d22b8fc711abc3671c08e1d964e788a54d8bf1b4fd741b11a745f1a7cd365c82ec29a0053e2fb875987ae605d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 9 mense 4 5 1 5 66 Karee Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.021156919221 18.676488864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang