Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 183, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

White House Lodge is in die pragtige Noordelike Natal in die klein dorpie Vryheid tussen Newcastle en Pongola. Die groot Victoriaanse styl huis het 'n pragtige tuin en dek en gaste kan maand-tot-maand- of langtermyn-besprekings maak.

Hierdie lodge bied 3 eenhede wat die Lilly Ella, Lillybel en Lilly Grace insluit. Hierdie eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Al 3 eenhede het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het gratis WiFi, 'n TV en veilige parkeerplek.

Vryheid word omring met talle historiese plekke en die dorp is die perfekte basis om Noordelike Natal te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Breëstraat 183, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 183, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d48cd2d6e3fe67ac815023010c72c254551707e42846a5ab2803e74780f1811d72e3ad714c1fcbf3419379375676ad63b2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 183 Breë Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -27.7607189 30.7891591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang