Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlike, rustige oornagstop. White House Lodge het ons verwagtinge oortref. Die ligging is ongelooflik en ons was gelukkig om die "Super Moon" oor die vallei te sien opkom. Die Garden Cottage is ruim, netjies, skoon en die bed is een van die lekkerstes wat ons nog op geslaap het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn W
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Very comfortable. Welcomed by Suzette, a lovely person who makes you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Aangenaam verras, uitstekende diens. Ontvang was baie vriendelik en professioneel, alles is skoon, netjies en gemaklik. Baie veras en sal weer hier bly en enige iemand aanraai om hier oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2019

Baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik. Baie vriendelike personeel en skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Susann
White House Lodge
Dear Marinette, thanks so much for your comment. It was a pleasure meeting you and your family. Kind regards Susann

Jh C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2018

Wonderlike ligging. Wonderlike ligging. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susann
White House Lodge
Dear James, Thank you very much for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us. Kind regards, Susann

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Uitstekende blyplek, stylvol, netjies en gemaklik, 'n Mens voel dadelik tuis! Dit is soos om op die familieplaas te kuier. Baie lekker gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susann
White House Lodge
Dear Francois, Thank you very much for commenting on our guest house. It was a pleasure to having you as our guests. Kind regards, Susann

Estelle C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2016

Weereens uitstaande! Dis die derde keer wat ons daar bly en die standaard bly hoog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2016

Dit was puik. Gasvry, netjies, baie mooi en ontbyt was heerlik en keurig. Diens excellent. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susann
White House Lodge
Dear Liezl, Thank you very much for your comment. We're very happy that you enjoyed the stay with us. Kind regards, Susann

Estelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

Oornag op pad KNP toe. Weereens baie lekker gebly. Die gepakte ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2015

Lekker oornagverblyf in die White House. Heerlike gastehuis met lekker kos en beddens. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlews Plot 100, Witrivier, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6925b976927902755717ad4598fb18f5233e89a190c3a7e1b1c9cf3f706fa8f217fedaa9d52893d4e939b9ff3fb98523ebe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Curlews Plot 100 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.348733455959 31.043565273285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang