Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir White House Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Heerlike, rustige oornagstop.

White House Lodge het ons verwagtinge oortref. Die ligging is ongelooflik en ons was gelukkig om die "Super Moon" oor die vallei te sien opkom. Die Garden Cottage is ruim, netjies, skoon en die bed is een van die lekkerstes wat ons nog op geslaap het!

Lynn W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn W

Very comfortable.

Welcomed by Suzette, a lovely person who makes you feel at home.

Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Aangenaam verras, uitstekende diens.

Ontvang was baie vriendelik en professioneel, alles is skoon, netjies en gemaklik. Baie veras en sal weer hier bly en enige iemand aanraai om hier oor te bly.

Marinette A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinette A

Baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik.

Baie vriendelike personeel en skoon en netjies.

White House Lodge se terugvoer

Dear Marinette,
thanks so much for your comment.
It was a pleasure meeting you and your family.
Kind regards
Susann

White House Lodge
Jh C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Wonderlike ligging.

Wonderlike ligging. Stil en rustig.

White House Lodge se terugvoer

Dear James,
Thank you very much for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Susann

White House Lodge
Francois R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Uitstekende blyplek, stylvol, netjies en gemaklik, 'n Mens voel dadelik tuis!

Dit is soos om op die familieplaas te kuier. Baie lekker gewees!

White House Lodge se terugvoer

Dear Francois,
Thank you very much for commenting on our guest house. It was a pleasure to having you as our guests.

Kind regards,
Susann

White House Lodge
Estelle C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Weereens uitstaande!

Dis die derde keer wat ons daar bly en die standaard bly hoog.

Liezl D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D

Dit was puik.

Gasvry, netjies, baie mooi en ontbyt was heerlik en keurig. Diens excellent. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

White House Lodge se terugvoer

Dear Liezl, Thank you very much for your comment. We're very happy that you enjoyed the stay with us.

Kind regards,
Susann

White House Lodge
Estelle C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Oornag op pad KNP toe.

Weereens baie lekker gebly. Die gepakte ontbyt was heerlik!

Marieta V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Lekker oornagverblyf in die White House.

Heerlike gastehuis met lekker kos en beddens. Baie skoon en netjies.

Estelle C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Ons het dit baie geniet.

Vriendelike ontvangs en baie mooi, skoon en netjiese blyplek: 'n ordentlike bed! Heerlike en genoeg ontbyt.

Jack M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack M

Awesome!

Baie lekker. Goeie ontbyt. Vriendelike personeel.

Melissa B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

'n Pragtige uitsig en uitstekende diens.

White House Lodge is in 'n veilige en pragtige area, die kamers is modern en die diens is baie goed. Ek het gehou van hoe persoonlik die diens is. Ek sal graag weer daar bly.

Ronell N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell N

Puik!

Gawe verwelkoming, netjiese huis, goeie ontbyt, en mooi uisig by die swaai.

A.g. (andrew) L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A.g. (andrew) L

Ongelooflik netjies, skoon en pragtig!

Die natuurskoon en uitsig vanaf die White House was asemrowend mooi. Die gastehuis self is baie, baie mooi en goed ingerig. Ons kamer was pragtig, netjies, skoon en luuks. Sal dit beslis aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlews Plot 100, Witrivier, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6925b976927902755717ad4598fb18f5233e89a190c3a7e1b1c9cf3f706fa8f217fedaa9d52893d4e939b9ff3fb98523ebe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Curlews Plot 100 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.348733455959 31.043565273285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang