White House Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curlews Plot 100, Witrivier, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ons gastehuis is weggesteek op 10 hektaar van bergpieke met pragtige uitsigte oor die omliggende plaaslande en ander heuwels en berge, veral Legogote of Leeukop. Dit is die oorblywing van 'n vulkaan wat al lankal uitgesterf het.
Dié gastehuis bied 8 eenhede waaruit gaste kan kies. Daar is 5 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, 1 eenheid is vir 'n enkelpersoon en daar is 2 ander kamers met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het óf 'n koningingrootte-bed, enkelbed óf albei en het en suite-badkamers met 'n stort.
Daar is 1 selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Dié kothuis het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die lodge is net 5 km van die klein dorpie Witrivier af en net 8 km van die nuwe Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af, met sy unieke grasdak-terminus. Witrivier se 18-putjie kampioenskap-gholfbaan is ook net 10 minute ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Curlews Plot 100, Witrivier, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink White House Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curlews Plot 100, Witrivier, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang