White Lily
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bouwien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die uitsig en die natuur baie geniet.
Elsa V - Jan 2023
Algehele gradering
Woning is pragtig.
White Lily se terugvoer
Baie dankie Elsa. Ek is so bly julle het 'n lekker tyd hier gehad. Ons hoop om julle weer te sien.
Richard C - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Jacques B - Feb 2023
Algehele gradering
Our stay was enjoyable, it was just very hot during our stay but that's nature.
Aysha A - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful getaway.
Jill H - Okt 2022
Algehele gradering
A relaxing getaway.
Carien P - Feb 2020
Algehele gradering
Die hartlike ontvangs deur die gasheer en die privaatheid van die netjiese goed toegeruste verblyf met ruim parkering op die perseel maak hierdie akkommodasie baie besonders.
Lionel J - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, die geriewe was ongelooflik. Die spasie was goed vir my en my gesin.
White Lily se terugvoer
Hallo,
Baie dankie vir die review. Dit was lekker om julle hier te he en hoop om julle weer te sien!!!
Groete van Bouwien
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 40, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang